Belasting Assistent

17 days ago282 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Part-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Beskrywing:

- Administratief

- Belasting verwante take


Minimum vereistes:

- Goed bedrewe in Afrikaans en Engels

- Stel belang in belasting as ‘n loopbaan

- Goeite telefoon en epos etiket

- Basiese kennis van rekeningkunde

- Goeie rekenaar kennis in Excel, Outlook en Word

- In staat te wees om instruksies uit te voer en uitgagings te aanvaar


Werksure:

- 08h00 - 16h30 Maandag tot Vrydag


Algemeen:

- Stuur asb detail CV met verwysings na info@avtax.co.za

- Indien ons nie binne 21 dae terugkom nie beteken dit dat die aansoek nie suksesvol was nie


Kontrak:

- 3 maande

- Permanent (werkgewer opsie)


Id Subtitle 711456529
View More
GustavFPMember since 2011
Email Verified
2 adsActive
85 adsPosted