Persoonlike Assistent/Rekenkundige Klerk

6 days ago195 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

Persoonlike Assistent Pos beskikbaar by Rekenmeesters Praktyk.


Verpligtinge:

Maandelikse/Jaarlikse Prossessering op Pastel

Btw / Paye opgawes

Jaareinde Rekonsiliasies/Joernale

Kennis en ondervinding in algehele boekhouding, btw, paye, belasting.

Opstel van Finansiele/ Bestuurstate sal voordelig wees


Algemene Admin

CIPC kennis en ondervinding

Ontvangs, uitstuur van eposse, telefoon antw


Maandae tot Vrydae, Rayton omgewing


Salaris afhangend van ondervinding en sal bespreek word in onderhoud.


Aansoeke sluit 06 Desember, aanvaarding van pos Januarie 2020.


Stuur volledige cv met huidige skouer lengte foto na:

info@diaccountants.co.za

Id Subtitle 642251840
View More
JomarleMember since 2015
Email Verified
1 adsActive
23 adsPosted