Junior Rekenmeesters gesoek

a month ago1207 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
Advertised By:Private
Job Type:Full-Time
Employment Equity:Non EE/AA
Description

‘N medium grootte rekenmeesterspraktyk in die Bellville area is tans op soek na rekenmeesters / boekhouers. Die pligte en verantwoordelikhede is as volg:

- Volledige boekhouding tot en met Proefbalans vlak

- Insluitende alle sluitingsjoernale

- Rekonsiliasies van BTW en LBS

- Krediteure en debiteure rekonsiliasies

- Salarisadministrasie

- BTW en EMP201 opgawes

- Vergoedingskommissaris opgawes

Minimum vereistes:

- Minstens 2 jaar of meer werk ondervinding

- BCom graad of relevante diploma

- Eie vervoer met geldige rybewys

- Ondervinding met Pastel, Xero, SageOne, Payroll, Sage Online Payroll

- Microsoft Word, Excel & Outlook

- Moet as deel van ʼn span of alleen kan werk

- Moet oor goeie kommunikasie vermoëns beskik

Salaris is onderhandelbaar gebaseer op kwalifikasie en ondervinding (R10000 - R19000 pm). Belangstellende kandidate moet asb hul CV stuur na acctnt88@mweb.co.za

As ons jou nie binne 14 dae gekontak het nie, beskou jou aansoek as onsuksesvol.

Id Subtitle 669947253
View More
acctnt88Member since 2015
Email Verified
4 adsActive
28 adsPosted