Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Thinus Botha
Selling for 8+ years
Total Ads145
Active Ads2
Seller stats
145Total Ads
4.86KTotal Views
Verified information
This indicates that Gumtree has confirmed this Seller profile is authentic for the individual it represents.
Read More
Read More
Mobile number
Email address
- Most Recent
- Most Recent
- Low Prices
- High Prices
2 Active Ads
SavedSave
38 jarige wit man soek bestuurder pos op plaas. Werk huidiglik as Veekundige by n bees en skaap voerkraal en is ook n junior keurder vir Bonsmara.Ondervinding met beeste, skape, varke soyas, mielies en groente. Kan KI, dragtigheids ondersoekte, skandeering, alle operasies doen sowel as teeling programme, inenting programme en sykronisasie van skape en beeste om te kalf en lam op die mees toepaslike tyd. Kan nadoodse ondersoekte doen, meeste siektes indentifiseer en gesond maak, voorkom van siekte en virus uitbreek in kampe .ens Doen tonnel boerdery, suiker en Mielies ook op die stadium.Staan nie terug vir enige plaas werk nie, kan elektries doen en meeste loodgieter werk.Kontak my 0818670955 of Thinusbothaboerdery@gmail.com
2d

Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.