Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Results for Find Waiter & Waitress Jobs in Durbanville
1
SavedSave
Kassiere pos beskikbaar by nuwe wegneem ete restaurant in Stellenberg. MOET Afrikaans kan praat en verkieslik eie vervoer he. Stuur CV na gert@speargrill.co.za
13h
VERIFIED
1
SavedSave
Waiters needed for a Sushi/Asian food restaurant.
5d
SavedSave
Wanted: barista in Durbanville Must live in 10km radius of Durbanville centralHours: 6:45am - 3pm Willing to work Sundays Must have experience and references Be engaging, and willing to workRemuneration very competitivePlease email cv to hello@treatcoffeeroasters.com
9d
Ads in other locations
1
SavedSave
Ons is gelee in die hartjie van Bellville en opsoek na vibey waiters met n Taste for Life.
Die volgende vereistes word verlang:
Tussen die ouderdom van 20 en 40 jaar
Iemand met meer as n jaar se ondervinding in die industrie
Weeksaande, naweke en vakansiedae kan werk en ten minste 5 skofte per week beskikbaar wees
Goeie kliente diens en kommunikasie kan lewer, energieke en vriendelike persoonlikheid handhaaf
Onder druk kan werk en goeie spanwerk kan handhaaf
Tweetalig wees in Afrikaans en Engels
In die area woonagtig is - Bellville
Eie vervoer he na en van werk
Bereidheidwilligheid om te werk
Let wel dis n permanente en voltydse posisie en nie n part time een nie
Dra asb kennis dat as jy nie jou CV met kontakbare verwysings aangeheg het nie dan word jou applikasie nie aanvaar nie. "I'm interested please contact me" gaan eenvoudig net delete word as daar geen CV is nie.
Die regte kandidate sal in die volgende 2 weke in kennis gestel word.
As jy die ad sien is die posisie nog beskikbaar
Groete
5mo
Save this search and get notified
when new items are posted!