Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Results for pomp in All Categories in Western Cape
1
11min
21
R 19,500,000
Hierdie 1539ha plaas is gele? in die Uniondale distrik.Die plaas word verkoop as ‘n lopende saak en sluit implemente, trekkers ens. 0,65 ha onder perske bome, 3,8ha almandes, 2,5ha nektariens, 190ha dro?lande en die res is Klein Karoo veld.Verbeteringe bestaan uit 'n indrukwekkende Kaap Hollandse herehuis, skure en 'n pakhuis.2.4m Wildheinings aangebring aan die noordekant en gedeelte van die oostekant vir 4,3km e naan oostekant vir 3,9km. Die res van die grensheining is toegespna met ‘n 1,3m sifheining, Plaas het 11 kampe wat ook met 1,3m sifheining toegespan is. Kampe het natuurlike waterbronne vir veesuipings.Elektrisiteit is van 25kVa Eskom kragpunt. Water – 2 fonteine (geen pompe nodig) genoeg vir 60ha gravitasie besproeiing. This 1539ha farm is located in the Uniondale district.The farm is sold as a going concern and includes implements, tractors etc. 0.65 ha under peach trees, 3.8ha almonds, 2.5ha nectarines, 190ha drylands and the rest is Klein Karoo field.Improvements consist of an impressive Cape Holland manor, barns and a warehouse.2.4m Game fences installed on the north side and part of the east side for 4.3km and to the east side for 3.9km. The rest of the boundary fence is strung with a 1.3m sieve fence. The farm has 11 camps which are also strung with 1.3m sieve fence. Camps have natural water sources for livestock drinking.Electricity is from a 25kWa Eskom power point. Water – 2 fountains (no pumps needed) enough for 60ha gravity irrigation.Cape Dutch-style manor houseFarm shedsPackhousePeaches, almonds and nectariensEskom powerGravitation irrigationProperty Reference #: 1802Agent Details:Pieter Le RouxDe Kaap103 Long StreetGroot Brakrivier
12h
12
R 12,500,000
Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot 'n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook 'n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as 'n troubestemming en is ten volle toegerus. Die onthaalarea bestaan uit 'n onderdak stoep en 'n binnehof wat met 'n tent toegemaak kan word. Die venue het 'n asemrowende uitsig oor die Karoolandskap.Abrahamskraal is 10 km vanaf die N1 op die R353 gelee. Dit is 33 km vanaf Prince Albert en 18 km vanaf Leeu Gamka.Gaste kan geakkommodeer word in die Kaaps Hollandse opstal of in die Plaas Kothuis.Die hoofhuis bied 7 slaapkamers en 6 badkamers. Dit kan in 2 wooneenhede verdeel word, elk met sy eie privaat ingang, leefarea, toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die huis is ten volle gemeubeleer met antieke meubels. Die terrein is boomryk wat die somer hitte demp en 'n rustige atmosfeer skep.Die Plaas Kothuis is ten volle gemeubeleer en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis/leefarea en braaigeriewe op die stoep Dele van die oorspronlike kliphuis se mure is behou en dit skep 'n besondere atmosfeer. Die kothuis is ook ver genoeg van die hoofhuis gelee sodat dit heeltemal privaat is.Beide huise het Eskomkrag, DSTV en selfoonontvangs.Die boomryke kampterrein met 10 kampeerplekke is op gras en voorsien ablusie geriewe.Die plaas se oppervlakte beslaan 2738 ha en is opgedeel in 3 kampe met 6 veesuipings en een stel hanterings krale. Die drakrag is 1 tot 42 GVE, Die veesuipings is toegerus met windpompe of solar pompe wat strategies versprei is oor die eiendom. Een van die sterk boorgate naby die huis is toegerus met 'n dompelpomp wat die huis en tuine van water voorsien en voldoende water lewer om plus minus 3 ha lusern te besproei. Daar is potensiaal om die landerye uit te brei.Omdat die eienaar as BTW pligtige geregistreer is, kan die besigheid as 'n lopende saak aangebied word.Ingesluit is die meubels en toerusting van die gastehuise asook alle meubels en toerusting van die onthaal fasiliteit.150 Skaapooie asook hulle lammers en 3 ramme, alle plaasgereedskap, 'n Fiat 480 trekker met implimente, 'n 2011 Mazda BT50 bakkie en 6.5 KVA kragopwekker is ingesluit.Property Reference #: CL427Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
2
Contact f/price
2024
4d
6
4d
1
4d
6
5d
Negotiable
NEGOTIABLE
Stel U belang om in die Weskus buite Dwarskersbos Off ~ Grid te koop? Ek virkoop my 2000m² plot met n 4 slaap kamer shipping container huis, 2 ½ badkamer, 1 study room, 2 sitkamers, oop~plan kombuis met gas geyser en stoof. 2500L Jojo water tank met kragtige water pomp vir huishoudelykke gebruik, (stort, was bakke, toilette en zink water), plus aparte 1500L reen water Jojo drink water tank. Splinter nuwe Solar en wind turbine krag wat die hele huis houding diens. As daar nie son is nie, is daar virseker wind. Die huis is 149m². Pale is reeds geplant vir 6m by 5m motor afdak vir twee voertuie, (dak nie voltooi nie). Gerieflikke hoender huis wat maklik 6 hoender kan huisves, ons het slegs 4, (ons kry elke dag vars eiers). ¾ van die erf is omhein vir ons troetel diere. Ons sewerage systeem is self onderhoudend met twee 2500L tanks, een vir grys water water met n pomp terug gepomp word na die blommetjie tuin en die tweede een word gepomp 1 keer n jaar na die lokale Munisipaliteit sewerage pomp plaas. My plot is aan die stil kant van die plaas, met ander woorde Baie rustig. Van die voorstoep het ons n pragtige SunSet view soos net die Weskus kan gee met die see voor jou. Natuurlik vir die VISSERSMANNE en strand liefhebbers is die Weskus n droom. Ons het legally al die vireistes van Bergrivier Munisipaliteit gevolg. Wat dit rerig besonder maak is die veiligheid.
6d
1
7d
3
8d
25
R 25,000,000
Perfek gelee aan die voet van die skilderagtige Langeberge...hierdie plaas is 30km vanaf Albertinia (15km teer pad en 15km maklike grond pad). 40km van Riversdal. Hierdie is n vierde generasie plaas en soek n nuwe eienaar.BESPROEING:Daar is tans 35Ha onder besproeing, met n verdere 100Ha potensiele besproeing.Beproeing met behulp van elektriese punt, pompe en lyvore.WATER:6 x Damme wat uit die Berg Fontein Rivier gevoed word.2 x BoorgateREENVAL:500 - 750 ml per jaarGROND:10x Kampe waarvan 150Ha bewerkbaar isGrys Leem/Skalie grondBaie kikuju ook op plaasVERBETERINGE:12 punt Melkstal met 2 Bulk Tenke (het voorheen met 140 koeie gemelk)HUIS: (Omhein en is al 120 jaar oud)2 Slaapkamers1 Badkamer1 Sitkamer1 EetkamerKombuis 2 x Skure1 x klein huisie/winkelVir meer inligting en om hierdie plaas te besigtig maak seker ons te kontak.Onthou asb om na die video te kyk.Property Reference #: RL4625Agent Details:Gail BothaHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
2mo
13d
1
14d
1
14d
5
19d
1
20d
4
22d
1
22d
5
Contact f/price
2024
25d
1
1mo
Save this search and get notified
when new items are posted!