Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Filter & refine
Clear All
Results for vir in All Categories in South Africa
11
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Laser Cutter Masjiene en Plasma Cutter Masjiene en Hout Sny Masjiene en Vinyl Cutter Masjiene Te Koop.Ons Laser Cutter Masjiene Kan op die volgende produkte Grafeer: Hout, Glas, Marble, Leer, Rubber, Perspex ens….LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
12
Contact f/price
SavedSave
FS 610 Vinyl Cutter (610 mm) en FS 1200 Vinyl Cutter (1200 mm) met Gratis Free Art Cut Sagteware. KOOP NOU EN U KRY N GRATIS VINYL CUTTER STAND SAAM !!!!!Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
3
Contact f/price
SavedSave
Hierdie 8207-hektaar Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere. Groter leegtes met met verskeie kleiner leegtes waar vreetbare en voedsame bossies, struike en grasse groei, veral Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die dolorietagtige rante gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld met kwaliteit grasse. Ten spyte van die droogte is die veld steeds in n goeie toestand. Die drakrag is 1:32 GVE of 1,500 kleinvee eenhede. Normaalweg word daar met 1 ooi per 10 hektaar geboer. Drinkwater vir vee word aan die 19 weikampe se veesuipings voorsien deur 13 windpompe. Daar is ook 4 kleiner kampies. Die stokproef kampdrade is in uitstekende toestand. Die totale oppervlakte bestaan uit 2 titelaktes of afsonderlike plase wat aangrensend is. Die een plaas se buitegrens is aan 3 sye met jakkalsproef toegekamp en die ander sy met goeie stokproef. Die ander plaas is ten volle met jakkalsproef toegekamp. Stresvrye hantering van vee word verseker deur die 5 goed verspreide veehanteringskrale wat bestuur vergemaklik. Die woonhuis is in swak toestand. Die befaamde skrywer en Hetzog pryswenner Mikro is op 8 Oktober 1903 op die plaas gebore. Hy het diep spore as skrywer en landboukundige getrap. Drie arbeidershuise en buitegeboue is in redelike toestand. Daar is geen grondeise teen die eiendomme nie.Die verkoper is `n geregistreede BTW ondernemer.Property Reference #: RL4714Agent Details:Andreas du ToitAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
14
R 115,000
SavedSave
call kolie 0814446738 or mail;kolie.bez.cncpme@gmail.comWe manufacture a wide range cnc Routers, Plasma cutters, Fiber Lasers and CO2 Lasers.If you think of expanding or starting a new business then you reading the right post.We offer extensive range of business solutions, Ideas for anyone to start a successful business. Call me today for more information and a free demo..Following me Facebook https://www.facebook.com/www.featureequipment.co.za/ Here is some of our machines on offer ART, Crafts and Signage Machines.CM6090 CO2 Laser Machine with 80watt Laser TubeCM1390 CO2 100watt-130wattWood working- for all creative and wood working ideas. This machines is also good for SignageCNC Routers 1318 Clamp Table - Single phaseCNC Router 1325 Vacuum Table - 3 PhaseCNC Router 2030 Vacumm Table - 3 phaseThinking of adding Some meat in your business then its defiantly worth looking at our range fiber Lasers and Plasma CuttersOns offer Gratis lewenslange Tegniese se support op al ons masjiene.Ons fabrieseer ons eie masjiene met part wat oor als besikbaar. Soek jy na ‘n masjien wat vir jou, jou drome kan laat waar word?Soek jy’n masjien wat hoe standaard teen ‘n lae standaard prys is?Will jy jou eie produksie besigheid begin?Dan ons Jou regte Plek om by the koop.Kom kyk na ons verskeidenheid van masjiene.Etienne Kalp – Sales(All Your dreams can come true if you pursue them, pursue them with your next CNC machine)Skakel my gerus vir meer informasie.Old Chinese poem: “When the beauty no longer likes the mirror, when the flower leaves the tree,The hardest to remains of the world is the time”Time makes us becomes old, but at CNC Professional our Machinery is constantly updated.Call me today for up to date machinery Items Available: 1Stock ID: l691 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
10
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Laser Cutter Masjiene en Plasma Cutter Masjiene en Hout Sny Masjiene en Vinyl Cutter Masjiene Te Koop.Ons Laser Cutter Masjiene Kan op die volgende produkte Grafeer: Hout, Glas, Marble, Leer, Rubber, Perspex ens….LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
1
Contact f/price
SavedSave
Pop me a whatsapp or give me a call. Instant cash paid for your bike. Cash paid for your bicycle.It MUST have HYDRAULIC DISC BRAKES. MUST BE IN AN EXCELLENT CONDITION. 26 inch, 27.5 inch or 29 inch wheels.Send me a picture of your bicycle and we can chat on whattsapp 0826038599 I will not waste your time with silly offers.Will beat any confirmed offer. 0826038599 Giant Merida mountainbike Specialized Cannondale Scott Titan Dual Suspension Hardtail Softail Trek Silverback Kona Santa Cruz Momsen Banshee YT Yeti Pyga Devinci Charge Focus Ellsworth Ghost GT Ibis KTM Niner NS Nukeproof Orbea PivotItems Available: 1
3d
10
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Laser Cutter Masjiene en Plasma Cutter Masjiene en Hout Sny Masjiene en Vinyl Cutter Masjiene Te Koop.Ons Laser Cutter Masjiene Kan op die volgende produkte Grafeer: Hout, Glas, Marble, Leer, Rubber, Perspex ens….LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
10
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Laser Cutter Masjiene en Plasma Cutter Masjiene en Hout Sny Masjiene en Vinyl Cutter Masjiene Te Koop.Ons Laser Cutter Masjiene Kan op die volgende produkte Grafeer: Hout, Glas, Marble, Leer, Rubber, Perspex ens….LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
9
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Router Cutter Masjiene Te Koop.LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
11
Contact f/price
SavedSave
Meatmasterooie en Lammers in mark.Ooie vaders Stoetramme van Piet de Lange (Leliekrans Boerdery) Ooie ouderdom wissel.. Oudstes Jan 22 gebôreLammers vaders... Stoetramme van Piet de LangeEen ram was 3de duurste op 2023 veiling.Ooie is geselekteer vir moedereienskappe, genoeg melk, gehard en veld aangepas.Lammers ouderdom wissel van Jan 24 tot nou.Area OudtshoornKontak Ricus by 0829742582 met whatsapp
2h
12
Contact f/price
SavedSave
Good day. I have a wide selection of laser cutting and engraving machines for sale. They come in all shapes and sizes. Perfect for any kind of engraving, handicraft, signage or modeling work. Custom designs or templates can easily be transfered onto either wood, plastic, metal or many other materials via the onboard software. Training and installation is provided, as well as direct after-sale support and parts (no callcentres) Machines can be viewed in action six days a week as we regularly do demonstrations.Please contact me for more details.Charlie Etsebethlasercharliecnc@gmail.com082 588 1660Goeie dag.Ek het n groot verskeidenheid laser sny-en grafeer masjiene te koop. Hulle kom in allerhande vorms en grootes. Die masjien is uitgeknip vir enige grafering, handwerke, naamborde of model werk. Mens kan jou eie ontwerpe of sjablone op talle materiale soos hout, plastiek, metaal en vele ander deur die ingeboude sagteware n realiteit maak. Ons bied opleiding en instalasie sovel as n direkte lyn vir ondersteuning en parte. (geen kontaksentrum nie) Demonstrasies van die masjiene is beskikbaar ses dae n week.Kontak my gerus vir meer besonderhede.Charlie Etsebethlasercharliecnc@gmail.com082 588 1660Items Available: 11 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
10
R 1,950,000
SavedSave
100 amp Plasma cutter Model PS1530Working area: 1500mmx3000mmProcessing thickness: 0.5-15mm(optional)Current Plasma: 0-100 ampCutting precision: ±0.5mmOrientation precision: 0.05mmCutting speed: 0-8m/minTraveling speed: 0-15m/minPower: 8.5KWInput voltage: 380VPower frequency: 50HZThe mode of file transfer: USB(interface)Working form: Water system forcutting thinner metal.INCLUDES:inverterControl BoxSoftware: StarCam or FastCamToolbox with extra nozzles Today for a free demo and lifetime supportCNC Professional kolie bezuidenhoudt0814446738(All Your dreams can come true if you pursue them, pursue them with your next CNC machine)Skakel my gerus vir meer informasie.Old Chinese poem: “When the beauty no longer likes the mirror, when the flower leaves the tree,The hardest to remains of the world is the time”Time makes us becomes old, but at CNC Professional our Machinery is constantly updated.Call me today for up to date machinery Items Available: 1Stock ID: kolie 81/231 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
8
R 13,000,000
SavedSave
Hierdie 6,920 hektaar tipiese Karoo ekstensiewe kleinveeplaas is gelee in die Williston distrik van die Noord-Kaap. Die plaas is by uitstek geskik vir hoe kwaliteit wolproduksie en spog met `n uitstekende 70% skoonopbrengspersentasie. Die topografie bestaan uit doloriet rantjies, vlaktes, onderstoot leegtes waarin grasse soos Langbeen- en Kortbeenboesmangras floreer. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die droogte is die veld steeds in n goeie toestand. Die drakrag is 1:38 GVE of 1,192 kleinvee-eenhede. Daar kan met gemak met 1,200 merino-hamels geboer word. Die gemiddelde jaarlike reenval is 125 mm waarvan 80% gedurende die somer en 20% gedurende die winter voorkom. Die groot leegtes se afloopwater voed ook `n groot gronddam na goeie reen. Die veld is goed opgepas. Drinkwater vir vee en wild word aan die 20 weikampe en 5 kleiner kampies se veesuipings voorsien deur 13 windpompe, `n sonpomp en standhoudende fontein. Daar is 11 sementdamme waarin water opgegaar word om die veesuipings deurlopend van drinkwater te voorsien. Die binnekampheinings se hoogtes wissel van 1-meter (6 gladde drade) en 1.1-meter (7 gladde drade) en is in uitstekende toestand. Die totale plaas se buitegrens is met 1.4-meter hoe jakkalsproefogiesdraad toegekamp. Dit help met die bekamping van ongediertes. Stresvrye hantering van vee word verseker deur goed verspreide veehanteringskrale in elke kamp. Die veekrale by die skeerhok is sinvol beplan en ingerig sodat dit die skeerproses vergemaklik en arbeidbesparend is.Die ruim 200-vk meter woonhuis bestaan uit sit- en eetkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet, kombuis, spens, opwaskamer, TV-kamer en kantoor. Daar is ook `n ou plaashuis in redelike toestand. Met die nodige restourasie kan dit omskep word in gesellige gastehuis. Daar is ook 2 ruim arbeidershuise. Die buitegeboue bestaan uit n stoor en gereedskapkamer. Die 220-vk meter skuur en skeerhok het `n aanliggende 80-vk meter afdak. Daar is ook 88-vk meter volstruishokke. Alle geboue is stewig en toegerus met 50kVA Eskom krag. Drie sterk toegeruste boorgate (Eskom 25kVA) voorsien besproeiingswater aan 6-hektaar lusern vir eie gebruik. Die grond en klimaat is ook geskik vir die produksie van hoe kwaliteit groentesaad. Die water staan slegs 8-meter van bo-af in die boorgate. Daar is geen amptelike grondpaaie en geen grondeise op die eiendom nie.Verskeie roerende bates is ook beskikbaar, maar is nie ingesluit by die koopprys nie. Hierdie uitstekende plaas wat geskik is vir wolskaapboerdery is te koop vir R13 miljoen (BTW uitgesluit). Die verkoper is `n geregistreerde BTW ondernemer.Property Reference #: RL5254Agent Details:Andreas du ToitAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
1
SavedSave
WERKDOEL
Inkomende of uitgaande beleidsverkope, gebaseer op leidrade en kampanjes. Inisieer die kliëntverhouding en voldoen aan verskeie KPIs. Maak kontak met die kliënt, voer behoefte-analise uit en stel kliëntoplossings voor. Vereis n soliede kennis van produkte, hul eienskappe en die mark, asook n fokus op die groei van die handelsmerk.
VERANTWOORDELIKHEDE
Ontwikkeling van kliëntverhoudinge
Maak telefoniese oproepe aan toegewysde kliënte om nuwe verhoudinge te ontwikkel of as n eerste kontakpunt.
Verduideliking van kliëntbehoeftes
Stel duidelike doelwitte vir elke verkoopoproep of -vergadering, gebruik standaardmateriaal om n aanbieding aan die kliënt te maak en stel relevante vrae om die kliënt se vlak van belangstelling te evalueer en areas wat verdere inligting of verduideliking benodig, te identifiseer en daarop te reageer.
Verkoop van kliëntvoorstelle
Identifiseer die produkte of dienste wat die beste aan die kliënt se behoeftes voldoen, gebruik persoonlike kundigheid om hoeveelhede binne standaard bedryfsprosedures, beleid en prosedures voor te stel. Verduidelik die keuse aan die kliënt, beïnvloed die kliënt om n aankoop te maak met die beste voordele en oplossings om aan die kliënt se behoeftes te voldoen.
Bestuur van kliëntverhoudinge (CRM) Data
Skeduleer terugbeloproepe en voer relevante inligting in die kliënteverhoudingsbestuurstelsel in na elke kontak met n kliënt om n oproepplan te skep en te verseker dat die organisasie gehalte data het om effektiewe kliëntretensie en besigheidsontwikkelingsaktiwiteite moontlik te maak.
Skepping van verkoopsgeleenthede
Identifiseer potensiële kliënte deur inligting, verwysings en aanbevelings van bestaande kliënte te verkry.
TEGNIESE BEKWAAMHEDE
Direkte Verkope
Werk met begeleiding (maar nie konstante toesig nie) om die volume en waarde van direkte verkope te maksimeer.
Verbal en skriftelike kommunikasie
Gebruik duidelike en effektiewe verbale kommunikasievaardighede met begeleiding (maar nie konstante toesig nie) om idees uit te druk, aksies aan te vra en planne of beleid te formuleer.
Rekenaarvaardighede
Ondersteun besigheidsprosesse met begeleiding, maar nie konstante toes
Please note that by submitting your personal information to Deka Minas you free-willingly issue the business consent to make use of such data for the specific purpose of securing you either permanent or temporary employment. Our business makes use of a POPIA compliant database and you have the right to access, right to correction and right to deletion of your personal information
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly93d3cuZGl0dG8uam9icy9qb2IvZ3VtdHJlZS8xMzIyNDkyMjI5P3NvdXJjZT1ndW10cmVl&jid=1553852&xid=1322492229
1h
7
R 209,500
SavedSave
100 amp Plasma cutter Model PS 1530Working area: 1500mmx3000mmProcessing thickness: 0.5-15mm(optional)Current Plasma: 0-100 ampCutting precision: ±0.5mmOrientation precision: 0.05mmCutting speed: 0-8m/minTraveling speed: 0-15m/minPower: 8.5KWInput voltage: 380VPower frequency: 50HZThe mode of file transfer: USB(interface)Working form: Water system forcutting thinner metal.INCLUDES:inverterControl BoxSoftware: StarCam or FastCamToolbox with extra nozzlesCall kolie Today for a free demo and lifetime s(All Your dreams can come true if you pursue them, pursue them with your next CNC machine)Skakel my gerus vir meer informasie.Old Chinese poem: “When the beauty no longer likes the mirror, when the flower leaves the tree,The hardest to remains of the world is the time”Time makes us becomes old, but at CNC Professional our Machinery is constantly updated.Call me today for up to date machinery call kolie bezuidenhout 0814446738/kolie.bez.cncpme@gmail.comItems Available: 1Stock ID: kolie 81/26100ampp1 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
13
Contact f/price
SavedSave
Good day. I have a wide selection of laser cutting and engraving machines for sale. They come in all shapes and sizes. Perfect for any kind of engraving, handicraft, signage or modeling work. Custom designs or templates can easily be transfered onto either wood, plastic, metal or many other materials via the onboard software. Training and installation is provided, as well as direct after-sale support and parts (no callcentres) Machines can be viewed in action six days a week as we regularly do demonstrations.Please contact me for more details.Charlie Etsebethlasercharliecnc@gmail.com082 588 1660Goeie dag.Ek het n groot verskeidenheid laser sny-en grafeer masjiene te koop. Hulle kom in allerhande vorms en grootes. Die masjien is uitgeknip vir enige grafering, handwerke, naamborde of model werk. Mens kan jou eie ontwerpe of sjablone op talle materiale soos hout, plastiek, metaal en vele ander deur die ingeboude sagteware n realiteit maak. Ons bied opleiding en instalasie sovel as n direkte lyn vir ondersteuning en parte. (geen kontaksentrum nie) Demonstrasies van die masjiene is beskikbaar ses dae n week.Kontak my gerus vir meer besonderhede.Charlie Etsebethlasercharliecnc@gmail.com082 588 1660Items Available: 11 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
11
Contact f/price
SavedSave
Ons het n Groot verskeidenheid Laser Cutter Masjiene Te Koop.Ons Laser Cutter Masjiene Kan op die volgende produkte Grafeer: Hout, Glas, Marble, Leer, Rubber, Perspex ens….LEWENSLANK GRATIS ARBEID OOREENKOMS – EN 1 JAAR WAARBORG OP ONS PRODUKTE.AL ONS PRODUKTE SLUIT IN GRATIS OPLEIDING EN GRATIS SAGTEWARE.Ons het ook n Rent to Own Maatskappy en Finansierings Maatskappy wat U kan Help.Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
12
Contact f/price
SavedSave
FS 610 Vinyl Cutter (610 mm) en FS 1200 Vinyl Cutter (1200 mm) met Gratis Free Art Cut Sagteware. KOOP NOU EN U KRY N GRATIS VINYL CUTTER STAND SAAM !!!!!Indien U nog eenige ander inligting verlang, kan U my kontak.U is meer as welkom vir n Demostrasie by ons maatskapy.Groete,Rene van Niekerk072 470 0 451 renevanniekerk05@gmail.comItems Available: 501 YEAR WARRANTY ON ALL MACHINES Free training (Ts and Cs Apply)Free Installation (Ts and Cs Apply)
3d
25
R 8,500,000
SavedSave
Hierdie 3451 ha plaas is 13 km vanaf Leeu Gamka gelee en bestaan uit twee Transport Aktes. Opgedeel in 5 weidingskampe met 3 windpompe wat veewater voorsien. n Droe land met n sterk boorgat en eie Eskom transformator bied die ideale geleenthei vir groentesaad verbouing. Die topografie is merendeels vlakteveld met vlak leegtes waarin soetdoring bome en struike voorkom. Die vlaktes is baie grasryk.Menige reisiger deur die Karoo se oop vlaktes was al verras met die verkeidenheid plaas produkte, ingelegte vrugte en groente van plaaslike kontrei wat by die Padstal te koop aangebied word. Daagliks word vars roosterkoek gebraai n saam met n verskeidenheid vulsels aangebied. Ligte etes word aangebied met roosterbrood, koffie en tee. Die padstal is n bekende landmark langs die besige N1 en wat ook aftrek en staanplek vir vragmotors bied en die kliente basis van die Padstal aanvul. n Groot voordeel van die aanbod is dat die Padstal n adisionele inkomste bied aan die plaas.Die padstal en hoofhuis het n tweede Eskom transformer. Op die eiendom bestaan die geboue uit n woonhuis, die padstal, bestuurders huis, arbeidershuis, 2 skure en n skeerhok. Die 4 slaapkamer woonhuis in n redelike goeie toestand.Die plaas en Padstal word as n lopende saak aangebied teen R8 500 000.00Property Reference #: RL5846Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
25
R 6,399,000
SavedSave
Rus, vrede, saligheid en luuksheid, alles tesame word hier aangetref. Kom en geniet jou aftrede in die natuur met die wildlewe op jou voorstoep soos Koedoes en Zebras wat kos uit jou hand eet en Rooibokke, Blouwildebeeste, Kameelperde en Bosbokke wat om jou huis wei en in die nag langs die huis slaap. Hierdie paradys bied jou die luuksheid van die natuur en wildlewe met n pragtige uitsig oor jou eie gronddam en die bosveld weg van die stad se lawaai. Hierdie pragtige Leefstyl grasdakhuis met 5 ensuite slaapkamers en n 2 slaapkamer woonstel is geleë op n 2.1 ha erf in n privaat natuurreservaat 10 km vanaf Vaalwater. Die voorreg om op 2200 ha wildsplaas rond te ry en na die 56 spesies wild en 250 voëlsoorte te kyk en tennis te kan speel en te swem of in n swembad of in n lieflike vars waterpoel van die vloeiende fonteinstroom. Daar loop ook 2 natuurlike fonteine met waterstrome wat afsonderlik deur die plaas vloei en 4 gronddamme voed. Hierdie luukse huis is 600 m2 groot en bied ook die ideale geleentheid om 14 mense van groot families en vriende te akkommodeer met n ingeboude braai op die stoep wat uikyk op n groot gronddam voor jou huis waarin die kinders kan baljaar terwyl jy vleisbraai. Daar is ook n boma waar saans vure brand en spookstories vertel word en marshmallows gebraai kan word. Vir tonne meer inligting en vir besigtiging kontak Pieter.Levies: 15700Property Reference #: 7002001-13783Agent Details:Karin De WeteXp Realty - Steven Johnstone Group1 Apple StreetKenilworthCape Town7708
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!