Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
4
Contact f/price
SavedSave
Ontdek die perfekte landbou-avontuur met hierdie uitsonderlike besproeiingsplaas van 45.82 hektaar. Gelee in die hart van vrugbare landbougrond, bied hierdie eiendom n magdom geleenthede vir suksesvolle landbou en besproeiingsprojekte.* Kenmerke van die Plaas:. Waterregte en Besproeiing:Totale Waterregte: 34.13 hektaar3 Groot Damme:492,000 liter485,000 liter986,000 liter2 Spilpunte1 Tabert (7.6 hektaar)1 Agrico (6.7 hektaar)1.8 hektaar Oorhoofse Sproeiers vir Neute2.8 hektaar Klapsproeiers met Ondergrondse Pypeð?¡ Infrastruktuur en Voorzieninge:Pomphuis met pompe vir spilpunte en gewone sproeiers2x 15kw Motors en Pompe2 Boorgate (nie toegerus nie)Elektriese Hek 1/3 gespan teen die pad Landbou en Aanplantings:±200 Neutbome, gevestig in 2020Lucern 7ha gewasse is so 3 jaar oud Ideaal vir Verskeie Landbouprojekte:Bevloeiing van gewasseNeuteboerderyGroenteboerderyHierdie plaas bied nie net n pragtige landelike omgewing nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir n suksesvolle besproeiingsonderneming. Kontak ons vandag nog om hierdie besondere plaas te besigtig en jou landboudrome te verwesenlik!ð??? Kontak Inligtingð?? Webwerfð?? LiggingMoet nie hierdie unieke landbougeleentheid misloop nie! ð??±Property Reference #: ULR4286Agent Details:Erick BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
22min
21
R 19,500,000
SavedSave
Hierdie 1539ha plaas is geleÑ? in die Uniondale distrik.Die plaas word verkoop as â??n lopende saak en sluit implemente, trekkers ens. 0,65 ha onder perske bome, 3,8ha almandes, 2,5ha nektariens, 190ha droÑ?lande en die res is Klein Karoo veld.Verbeteringe bestaan uit n indrukwekkende Kaap Hollandse herehuis, skure en n pakhuis.2.4m Wildheinings aangebring aan die noordekant en gedeelte van die oostekant vir 4,3km e naan oostekant vir 3,9km. Die res van die grensheining is toegespna met â??n 1,3m sifheining, Plaas het 11 kampe wat ook met 1,3m sifheining toegespan is. Kampe het natuurlike waterbronne vir veesuipings.Elektrisiteit is van 25kVa Eskom kragpunt. Water â?? 2 fonteine (geen pompe nodig) genoeg vir 60ha gravitasie besproeiing. This 1539ha farm is located in the Uniondale district.The farm is sold as a going concern and includes implements, tractors etc. 0.65 ha under peach trees, 3.8ha almonds, 2.5ha nectarines, 190ha drylands and the rest is Klein Karoo field.Improvements consist of an impressive Cape Holland manor, barns and a warehouse.2.4m Game fences installed on the north side and part of the east side for 4.3km and to the east side for 3.9km. The rest of the boundary fence is strung with a 1.3m sieve fence. The farm has 11 camps which are also strung with 1.3m sieve fence. Camps have natural water sources for livestock drinking.Electricity is from a 25kWa Eskom power point. Water â?? 2 fountains (no pumps needed) enough for 60ha gravity irrigation.Cape Dutch-style manor houseFarm shedsPackhousePeaches, almonds and nectariensEskom powerGravitation irrigationProperty Reference #: 1802Agent Details:Pieter Le RouxDe Kaap103 Long StreetGroot Brakrivier
3h
12
R 2,850,000
SavedSave
Pragtige 40.5ha plaas geleë teen die Vaalrivier met 120m rivierfront.Hierdie plaas beskik oor die volgende:• 2 x Boorgate (1 x Toegerus met Windpomp)• ±20ha Ploegbare land• 2 x Werkershuis• Bouma onder teen rivier• 1 x SementdamKom kyk gerus!------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1801100Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
3h
16
R 1,950,000
SavedSave
45 ha Plaas naby Potchefstroom met ingelyste water. Hierdie plaas kan in n paradys omskep word met 20 ha ingelyste water uit die kanaal uit. Die plaas lê en wag vir die regte koper om dit ten volle te benut. Hier is baie potensiaal vir n skaapboerdery of selfs voer plant op al die lande. Moenie hierdie geleentheid mis nie.Hierdie plaas bied die volgende:- melkstal 26 x 10 (stoorkamers vir voer en melktanks) (Die melkstal kan selfs in n woning omskep word)- pakkamer- 2 x boorgate waarvan 1 met solar toegerus is- 4 x werkerskamers- rondawel met badkamers (kort aandag)- ingelyste water uit die kanaal vir 20 ha besproeiing- +- 10 ha ploegbare grond - Eskom 3-fase krag is beskikbaar (nie aangesluit nie)BTW is ter sprakeKontak ons vir n afspraak, moenie uitstel nie. Property Reference #: 2001196Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
3h
8
R 5,500,000
SavedSave
Property Address:Bothaville, Bothaville*WILDHEINING 2.45mx24 DRAAD*2.45 HOë PALISADE SKUIFHEK BY INGANG*6 KAMPE, 2X1ha RIVIERKAMPE 3X GROTER KAMPE MET KRIPPE EN N 1X1 ha OM WOONHUISE.*DERDE VAN PLAAS BEBOS*BOORGAT SINKDAM EN ±800m VANAF RIVIER*KAMP MET BOORGAT HET DRAG LINE BESPROEIINGSTELSEL*LAAIBANK VIR WILD OOK IN DIE KAMPWILDUITKYKPUNT (SIEN FOTO)*MENSGEMAAKTE ½haVLEILANDE AANGELê VIR WILD*2 WOONHUISE MET PRAGTIGE UITSIG OP DIE RIVIER*±11km BEVAARBARE WATER1X ARBEIDERSHUIS MET KRAG EN WATERPRAGTIGE EIENDOM EEN VAN DIE MIN KLEIN PLASIES NOG BESKIKBAARBAIE GOED VERSORG± 2.5 UUR VANAF JHB1 WOONHUIS IS 3XSLAAPKAMER MET 2X BADKAMERS PRAGTIGE DEK RONDOM MET BUITE STORT2e WOONHUIS IS 2X SLAAPKAMER MET VOL BADKAMER HET OOK N DEK MET BOMA# Parking: 2Property Reference #: 160Agent Details:Jackie LindequeBothaville Pal PropertiesPresidentrylaan 86,,P.O.Box 535,Bothaville,9660Bothaville
3h
25
R 5,300,000
SavedSave
Hierdie 2830 ha plaas grens aan die N1. Die topografie bestaan uit enkele hoe rante en meestal vlaktes en kleiner leegtes waarin doringbome ander struike asook gras voorkom. Die plaas is verdeel in 9 weikampe wat deur 4 windpompe wat strategies gelee is van drinkwater voorsien word. Binne heinings en deel van die buiteheinings is stokproef en aan twee grense is gedeeltelik wildsheinings.By die huis is n stewige stel veekrale wat geskik is om kleinvee sowel as grootvee te hanteer. Ook is daar n ou klip geboude skuur wat met liefde en aandag tot sy volle glorie herstel kan word. Die bestaande 5 vertrek woonhuis is in die jare 1950 gebou en het ongelukkig deur jare se leegstaan verwaarloos maar is struktureel baie stewig. Gedeeltelike klip aanbouings verskaf n gesellige noordelike son vertrek.Direk langs die woonhuis is n staal skuur wat baie potensiaal tot ontwikkeling bied. Die windpomp en groot sementdam by die opstal bied ook die geleentheid om naby die huis of n lusernlandjie of groentetuin te ontwikkel.Die eiendom bied groot potensiaal vir die ontwikkeling van sonkrag omdat die topografie dit daartoe leen en ook omdat dit binne bereik van n Eskom substasie is. Die plaas is 16 km vanaf Leeu Gamka gelee en 66 km vanaf Beaufort Wes. n Serwituut pad na n buurplaas buurplaas is onder slot en grendel en word deur slegs die eienaars van daardie plaas gebruik.Die eienaar is vir BTW geregistreer en die eiendom word as n lopende saak aangebied teen R5.3 miljoen.BEAUFORT WEST: 2830Ha livestock farm adjacent the N1This 2830 ha farm borders the N1. The topography consists of a few high ridges and mostly plains and smaller voids. The farm is divided into 9 grazing camps which are supplied with drinking water by 4 wind pumps which are strategically located. Inner fences and part of the outer fences are sampled and on two sides only partly game fenced.Located close to the main dwelling there is a sturdy set of cattle sheds that are suitable for handling small stock as well as large stock. There is also an old stone-built barn that can be restored to its full glory with love and attention. The existing 5 room dwelling house was built in the 1950s and has unfortunately been neglected due to years of vacancy but is structurally very solid. Partial stone additions provide a cosy northern sunroom.Directly next to the house is a steel barn that offers a lot of potential for development. The windmill and large cement dam at the homestead also offer the opportunity to develop close to the house or a lucerne field or vegetable garden.The property offers great potential for the development of solar power because the topography lends itself and also because it is within reach of an Eskom substation. The farm is located 16 km from Leeu Gamka and 66 km from Beaufort West. A servitude road to a neighbouring farm is under lock and key and is used by only the owners of that farm.The owner is registered for VAT and t...Property Reference #: RL5877Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
8
R 13,000,000
SavedSave
Hierdie 6,920 hektaar tipiese Karoo ekstensiewe kleinveeplaas is gelee in die Williston distrik van die Noord-Kaap. Die plaas is by uitstek geskik vir hoe kwaliteit wolproduksie en spog met `n uitstekende 70% skoonopbrengspersentasie. Die topografie bestaan uit doloriet rantjies, vlaktes, onderstoot leegtes waarin grasse soos Langbeen- en Kortbeenboesmangras floreer. Die rantagtige gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld. Ten spyte van die droogte is die veld steeds in n goeie toestand. Die drakrag is 1:38 GVE of 1,192 kleinvee-eenhede. Daar kan met gemak met 1,200 merino-hamels geboer word. Die gemiddelde jaarlike reenval is 125 mm waarvan 80% gedurende die somer en 20% gedurende die winter voorkom. Die groot leegtes se afloopwater voed ook `n groot gronddam na goeie reen. Die veld is goed opgepas. Drinkwater vir vee en wild word aan die 20 weikampe en 5 kleiner kampies se veesuipings voorsien deur 13 windpompe, `n sonpomp en standhoudende fontein. Daar is 11 sementdamme waarin water opgegaar word om die veesuipings deurlopend van drinkwater te voorsien. Die binnekampheinings se hoogtes wissel van 1-meter (6 gladde drade) en 1.1-meter (7 gladde drade) en is in uitstekende toestand. Die totale plaas se buitegrens is met 1.4-meter hoe jakkalsproefogiesdraad toegekamp. Dit help met die bekamping van ongediertes. Stresvrye hantering van vee word verseker deur goed verspreide veehanteringskrale in elke kamp. Die veekrale by die skeerhok is sinvol beplan en ingerig sodat dit die skeerproses vergemaklik en arbeidbesparend is.Die ruim 200-vk meter woonhuis bestaan uit sit- en eetkamer, 4 slaapkamers, 2 badkamers, gaste toilet, kombuis, spens, opwaskamer, TV-kamer en kantoor. Daar is ook `n ou plaashuis in redelike toestand. Met die nodige restourasie kan dit omskep word in gesellige gastehuis. Daar is ook 2 ruim arbeidershuise. Die buitegeboue bestaan uit n stoor en gereedskapkamer. Die 220-vk meter skuur en skeerhok het `n aanliggende 80-vk meter afdak. Daar is ook 88-vk meter volstruishokke. Alle geboue is stewig en toegerus met 50kVA Eskom krag. Drie sterk toegeruste boorgate (Eskom 25kVA) voorsien besproeiingswater aan 6-hektaar lusern vir eie gebruik. Die grond en klimaat is ook geskik vir die produksie van hoe kwaliteit groentesaad. Die water staan slegs 8-meter van bo-af in die boorgate. Daar is geen amptelike grondpaaie en geen grondeise op die eiendom nie.Verskeie roerende bates is ook beskikbaar, maar is nie ingesluit by die koopprys nie. Hierdie uitstekende plaas wat geskik is vir wolskaapboerdery is te koop vir R13 miljoen (BTW uitgesluit). Die verkoper is `n geregistreerde BTW ondernemer.Property Reference #: RL5254Agent Details:Andreas du ToitAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
12
R 12,500,000
SavedSave
Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as n troubestemming en is ten volle toegerus. Die onthaalarea bestaan uit n onderdak stoep en n binnehof wat met n tent toegemaak kan word. Die venue het n asemrowende uitsig oor die Karoolandskap.Abrahamskraal is 10 km vanaf die N1 op die R353 gelee. Dit is 33 km vanaf Prince Albert en 18 km vanaf Leeu Gamka.Gaste kan geakkommodeer word in die Kaaps Hollandse opstal of in die Plaas Kothuis.Die hoofhuis bied 7 slaapkamers en 6 badkamers. Dit kan in 2 wooneenhede verdeel word, elk met sy eie privaat ingang, leefarea, toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die huis is ten volle gemeubeleer met antieke meubels. Die terrein is boomryk wat die somer hitte demp en n rustige atmosfeer skep.Die Plaas Kothuis is ten volle gemeubeleer en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, n toegeruste kombuis/leefarea en braaigeriewe op die stoep Dele van die oorspronlike kliphuis se mure is behou en dit skep n besondere atmosfeer. Die kothuis is ook ver genoeg van die hoofhuis gelee sodat dit heeltemal privaat is.Beide huise het Eskomkrag, DSTV en selfoonontvangs.Die boomryke kampterrein met 10 kampeerplekke is op gras en voorsien ablusie geriewe.Die plaas se oppervlakte beslaan 2738 ha en is opgedeel in 3 kampe met 6 veesuipings en een stel hanterings krale. Die drakrag is 1 tot 42 GVE, Die veesuipings is toegerus met windpompe of solar pompe wat strategies versprei is oor die eiendom. Een van die sterk boorgate naby die huis is toegerus met n dompelpomp wat die huis en tuine van water voorsien en voldoende water lewer om plus minus 3 ha lusern te besproei. Daar is potensiaal om die landerye uit te brei.Omdat die eienaar as BTW pligtige geregistreer is, kan die besigheid as n lopende saak aangebied word.Ingesluit is die meubels en toerusting van die gastehuise asook alle meubels en toerusting van die onthaal fasiliteit.150 Skaapooie asook hulle lammers en 3 ramme, alle plaasgereedskap, n Fiat 480 trekker met implimente, n 2011 Mazda BT50 bakkie en 6.5 KVA kragopwekker is ingesluit.Property Reference #: CL427Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
7
R 6,445,000
SavedSave
Plaas van 4034 Ha, 40 km vanaf Williston in die rigting van Brandvlei.Die plaas word tans verhuur met n beperking van 500 kleinvee eenhede.Die grootste bate van die plaas is n wye leegte met bos- en gannaveld wat oor n groot gedeelte van die plaas loop. Waar dit aansluit by n groter leegte is n opgaardam met n bladoppervlak van ongeveer 2.5 Ha. Onderkant die dam is meer as 4 Ha wat voorheen gebruik is vir droeland lusern. By die opstal sluit n derde leegte by die eerste twee aan. Hierdie leegte word ook gevoed deur n sterk fontein op die naburige plaas. Buiten tydens strawwe droogtes, is hierdie leegte byna nooit droog nie.Die res van die plaas het bossies afgewissel met boesmangras.Ongeveer 2 km van die Sakrivier vloei deur die plaas. Die rivier het vir hierdie gedeelte n vloedvlakte van ongeveer 500 m wyd en twee standhoudende watergate.Die plaas is verdeel in 10 kampe, bedien deur 4 windpompe in die veld. Daar is n kleiner kamp met 3 windpompe by die opstal, en n versinkte boorgat.Die woonhuis is tans onbewoon. Die buitegeboue bestaan uit n skeerhok/garage met krale asook n dubbelwaenhuis met agterstoor, n kolestoor en n werkskamer. Daar is een Arbeidershuis wat van tyd tot tyd bewoon word.Property Reference #: RL5439Agent Details:Appie MaritzHome and Hectare43b 6th AvenueWalmerPort Elizabeth
9h
25
R 8,500,000
SavedSave
Hierdie 3451 ha plaas is 13 km vanaf Leeu Gamka gelee en bestaan uit twee Transport Aktes. Opgedeel in 5 weidingskampe met 3 windpompe wat veewater voorsien. n Droe land met n sterk boorgat en eie Eskom transformator bied die ideale geleenthei vir groentesaad verbouing. Die topografie is merendeels vlakteveld met vlak leegtes waarin soetdoring bome en struike voorkom. Die vlaktes is baie grasryk.Menige reisiger deur die Karoo se oop vlaktes was al verras met die verkeidenheid plaas produkte, ingelegte vrugte en groente van plaaslike kontrei wat by die Padstal te koop aangebied word. Daagliks word vars roosterkoek gebraai n saam met n verskeidenheid vulsels aangebied. Ligte etes word aangebied met roosterbrood, koffie en tee. Die padstal is n bekende landmark langs die besige N1 en wat ook aftrek en staanplek vir vragmotors bied en die kliente basis van die Padstal aanvul. n Groot voordeel van die aanbod is dat die Padstal n adisionele inkomste bied aan die plaas.Die padstal en hoofhuis het n tweede Eskom transformer. Op die eiendom bestaan die geboue uit n woonhuis, die padstal, bestuurders huis, arbeidershuis, 2 skure en n skeerhok. Die 4 slaapkamer woonhuis in n redelike goeie toestand.Die plaas en Padstal word as n lopende saak aangebied teen R8 500 000.00Property Reference #: RL5846Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
3
Contact f/price
SavedSave
Hierdie 8207-hektaar Karoo plaas se topografie bestaan lae rante, vlaktes, leegte veld en droee riviere. Groter leegtes met met verskeie kleiner leegtes waar vreetbare en voedsame bossies, struike en grasse groei, veral Langbeen- en Kortbeenboesmangras. Die dolorietagtige rante gedeeltes is tipiese gemengde Karoo bossieveld met kwaliteit grasse. Ten spyte van die droogte is die veld steeds in n goeie toestand. Die drakrag is 1:32 GVE of 1,500 kleinvee eenhede. Normaalweg word daar met 1 ooi per 10 hektaar geboer. Drinkwater vir vee word aan die 19 weikampe se veesuipings voorsien deur 13 windpompe. Daar is ook 4 kleiner kampies. Die stokproef kampdrade is in uitstekende toestand. Die totale oppervlakte bestaan uit 2 titelaktes of afsonderlike plase wat aangrensend is. Die een plaas se buitegrens is aan 3 sye met jakkalsproef toegekamp en die ander sy met goeie stokproef. Die ander plaas is ten volle met jakkalsproef toegekamp. Stresvrye hantering van vee word verseker deur die 5 goed verspreide veehanteringskrale wat bestuur vergemaklik. Die woonhuis is in swak toestand. Die befaamde skrywer en Hetzog pryswenner Mikro is op 8 Oktober 1903 op die plaas gebore. Hy het diep spore as skrywer en landboukundige getrap. Drie arbeidershuise en buitegeboue is in redelike toestand. Daar is geen grondeise teen die eiendomme nie.Die verkoper is `n geregistreede BTW ondernemer.Property Reference #: RL4714Agent Details:Andreas du ToitAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
9
R 11,550,000
SavedSave
Die 5394-hektaar plaas spog met baie goeie veldbedekking, agv goeie bestuur en konserwatiewe beweidingsmetodes tydens die voorafgaande jare. Dit is gelee ongeveer 40-km vanaf Vosburg en 65-km vanaf Carnarvon, in die Westelike Karoo. Die natuurlike weiding het uitstekende veldbedekking bestaande uit groot verskeidenheid vreetbare Karoo-bossies en -struike, waaronder die Karoobos, Ganna, Perdekaroo, Skilpadkaroo, Kapokbos en groot areas is bedek met lang- en kortbeen Boesmangras. Die topografie bestaan uit uitstekende natstoot leegtes, rante en gedeeltelike bergveld met goeie voorskootveld. Die gemiddelde jaarlikse reenval van 250mm kom hoofsaak voor gedurende somer en herfs. Die droe warm klimaat met koue winters en warm somers is baie gesonde toestande en dra by tot min veesiektes en tot die produksie van hoe kwaliteit vleis en wol. Die amptelike drakrag wissel van 1:28 tot 1:30 GVE/hektaar en derhalwe kan daar met gemak met 1,155 kleinvee eenhede geboer word. Die boedery infrastruktuur bestaan uit 16 weikampe en elke kamp is voorsien van een of meer veesuipings. Die grootste gedeelte van die plaas is jakkalsproef omhein. Water word voorsien vanaf 9 windpompe asook `n sonpomp. Daar is sterk ondergrondse water wat ook die geleentheid skep vir besproeiingsmoontlikhede. Die woonhuis kort baie aandag. Dit bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers, TV-kamer, sitkamer en kombuis. Die twee rondawels het ook badkamers en daar is ook `n sogenaamde jagtershuis en 2 arbeidershuise. Daar is ook `n groot stoor en werkskamer. Lewendehawe bestaan uit 450 Dorper- en kruisrasooie asook teelramme wat ingesluit by die prys van die lopende saak. Die verkoper is `n geregistreerde BTW ondernemer en daarom word die plaas met lewendehawe aangebied as `n lopende saak teen R11,550,000.00 BTW teen 0% uitgesluit. Neem ook kennis dat `n aangrensende 1967-hektaar plaas ook te koop is. Indien dit ook bygekoop word en as `n eenheid geboer word, sal dit `n groter ekonomies lewensvatbare eenheid vorm.Property Reference #: RL4559Agent Details:Jan VosAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
13
R 6,650,000
SavedSave
Hierdie 4730-hektaar Karoo plaas is gelee in die middel van `n denkbeeldige driehoek tussen Vosburg (80km), Prieska (100km) en Carnarvon (83km). Jaarlikse reenval is gemiddeld 200mm gedurende die somer- en herfsmaande. Die amptelike drakrag is 32ha/ GVE (Grootvee Eenheid) of 886 kleinvee waarmee suksesvol geboer kan word. Die plaas is geskik vir bees- en skaapboerdery. Natuurlike weiding bestaan uit 25% natstoot leegteveld, 75% rante en plato met gemengde bossieveld en baie boesmangras gedurende goeie reenjare. Die weiveld is in goeie toestand met digte bossiestand. Die goed beplande boerdery infrastruktuur bestaan uit 11 binnekampe en die plaas is in totaal toegespan met jakkalsproef wat ten volle geelektrifiseer is. Die binneheinings, bestaande uit 6-7 gladde drade, is deurlopend goed onderhou in in goeie toestand. Verskeie krale is strategies opgerig om die bestuur te vergemaklik sodat die vee nie ver ente moet trek om bymekaargemaak te word nie. Die gerieflike laaibank is by die krale by die opstal. Die 9 x 12-meter skuur is in goeie toestand. Daar is ook 3 netjiese arbeidershuise. Voldoende water word verkry vanaf 7 windpompe, 2 sonpompe, drie gronddamme, 7 watertenks en 3 reservoirs. Die 25 lewendehawe watersuipings voorsien 2 tot 3 waterpunte per kamp. Die ruim woonhuis is in goeie toestand. Daar is 4 slaapkamers, een en n halwe badkamer, TV kamer, sitkamer, eetkamer, braaikamer, kantoor, kombuis en spens, sonkamer, voor- en agterstoep.Die verkoper is geregistreer as `n BTW ondernemer. Die plaas is te koop vir R6,650 000.00, BTW uitgesluit.Property Reference #: RL4560Agent Details:Jan VosAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
25
R 4,500,000
SavedSave
Tucked away near the charming town of Calvinia, in the serene expanse of the Karoo, a vast sheep farm awaits its new owner. Covering a generous 4100 hectares, this property isnt just a home to quiet country life but a beacon of agricultural promise. Primarily a sanctuary for up to 500 sheep, its varied terrain is equally welcoming for cattle or could be reimagined as a game farm, perfect for those interested in wildlife conservation or developing an eco-tourism haven.Verskuil naby die bekoorlike dorpie Calvinia, in die rustige uitgestrektheid van die Karoo, wag n uitgestrekte skaapplaas op sy nuwe eienaar. Met n ruim 4100 hektaar, is hierdie eiendom nie net n tuiste vir n stil plattelandse lewe nie, maar n baken van landbou-belofte. Dit is hoofsaaklik n toevlugsoord vir tot 500 skape, maar sy gevarieerde terrein is net so verwelkomend vir beeste of kan heringebeeld word as n wildsplaas, perfek vir diegene wat in wildbewaring of die ontwikkeling van n ekotoerisme-hawe belangstel.Die eiendom is gelys teen R 4,500,000, onderhewig aan BTW, wat die totaal op ongeveer R 675,000 in belasting bring. Tans huisves dit n trop MeatMaster-skape, wat nie by die verkoopprys ingesluit is nie. Daar is egter n geleentheid om te onderhandel vir n begin-trop uit die bestaande, geregistreerde MeatMaster-kudde.Onder sy uitgestrekte lande is 5 hektaar spesiaal geskik vir die verbouing van uie, wat n verskeidenheid landbou bied, terwyl n ander 100 hektaar vrugbare grond bied vir graan en ander landbou-ondernemings. In die kern van die plaas lê n verwelkomende woonhuis, volledig met 3 slaapkamers, n kombuis, eetkamer, en sitkamer, alles wat die gemak en sjarme van plattelandse lewe uitstraal.n Groot 120 m² stoor komplementeer die leefruimte, en bied uitgebreide ruimte vir stoor, masjinerie, of potensiële omskakeling in ekstra woonkwartiere of kreatiewe ruimtes. Noodsaaklik vir plaaslewe, water is volop hier, danksy die boorgate wat die eiendom stip, en verseker n bestendige voorsiening vir beide boerdery- en huishoudelike behoeftes.Meer as net n stuk grond, hierdie plaas is n skoon doek vir die verbeeldingryke en ambisieuse. Of dit nou gaan om sy nalatenskap van skaapboerdery voort te sit, te waag in bees- of wildboerdery, of om sy landbou-uitset te diversifiseer, hierdie juweel van die Karoo staan gereed om die aspirasies van sy volgende bewaarder te ondersteun. Hier, onder die uitgestrekte hemele en op die vrugbare aarde, wag eindelose moontlikhede.The property is listed at R 4,500,000, subject to VAT, bringing the total to approximately R 675,000 in taxes. It currently hosts a flock of MeatMaster sheep, which are not included in the sale price. However, theres an opportunity to negotiate for a starter flock from the existing, registered MeatMaster herd.Amongst its sprawling lands, 5 hectares are specially suited for onion cultivation, providing a splash of agriculture variety, while another 100 hectares offer a fertile ground for g...Property Reference #: RNC713Agent Details:Henry SimpsonRealNet PropertiesBoardwalk Office Park, Eros Street, Faerie GlenBlock 12, Ground Floor
1d
25
R 16,295,000
SavedSave
A TOP GAME FARM WELL EQUIPPED FOR HUNTING, ACCOMMODATING GUESTS AND RELAXATION.This fantastic Game farm 520 ha in size is situated about 20km from Modimolle. It is the perfect buy with a good mixture of grass and bush. It also accommodates game that prefer savannah and open planes. There is well build fencing to keep out predators and smaller camps to accommodate rare game species. The Camps is well thought out to make moving and darting of game a breeze. Water is also in abundance with two large dams and streams that crisscross the lower parts of the farm throughout the year and two boreholes.This farm also boasts with a cattle crush, a small crush house and loading bed, a workshop of 6m x 8m, slaughtering facilities and cold-room. 3 x Sleeping quarters for farm workers with electricity and running water, and a farm school with 4 x classrooms a kitchen and two bathrooms.The main House have 7 x Bedrooms with En Suite bathrooms and magnificent views. There is a study, a beautiful reception and a swimming pool, Lapa, braai and fire pit with a breathtaking view of the dam, mountains and game outside. There is also a well-equipped kitchen with scullery and pantry with ample space. And to top it off there are 3 x Hunters Caravans with its own ablution facilities and Boma fully equipped with sinks and fire pit.Also included is Giraffe, Sable, Impala, Njala, Kudu, Red Ribbok, Zebra, Waterbuck, Blue wildebeest and allot more.If you are serious about Game farming and owning your own Game Lodge, this is the place for you!Contact us for a viewing!TOP WILDSPLAAS GOED TOEGERUS VIR JAG, AKKOMMODASIE VIR GASTE EN ONTSPANNING.Hierdie fantastiese 520 ha Wildplaas is ongeveer 20km buite Modimolle geleë. Dit is die perfekte wildplaas met n goeie mengsel gras en bos. Die wilds heining is baie goed onderhou met jakkals draad aan die onderkant van die heinings gespan. Skaars wild kampies is goed beplan om wild maklik en vinnig te skuif . Daar is goeie water met twee groot damme en strome wat die onderste dele van die plaas deurkruis asook twee boorgate. Hierdie plaas spog ook met, bees drukgange n laai kraal, n werkswinkel van 6m x 8m, slagfasiliteite en koelkamer, 3 x werkershuise vir plaaswerkers met elektrisiteit en lopende water, en n plaasskool met 4 x klaskamers n kombuis en twee badkamers. Die hoofhuis het 7 x Slaapkamers met en-suite badkamers, studeerkamer, eetkamer, gerieflike kombuis met opwas en n pragtige uitsig oor die bosveld en grond dam. Buite die huis is n Boma en swembad, Lapa en Braai met n asemrowende uitsig oor die dam, berge en wild buite. Buite is drie ekstra Karavane ingerig vir jagters akkommodasie ook toegerus met boma ablusie geriewe vir mans en vroue en opwas binne die boma. Wild ingesluit is kameelperde, swartwitpense, rooibokke, njalas, koedoes, rooi ribbokke, zebras, waterbokke, blouwildebeeste en nog baie meer. Hierdie is die perfekte plaas vir wildboere wat jagters en besoekers kan akkommode...Property Reference #: BSH-CS00021Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
25
R 7,600,000
SavedSave
EXCEPTIONAL NORTHERN TRANSVAAL GAME FARM FOR SALE!We offer you the opportunity of a lifetime to own this exceptional farm of 405.77HA. It is seen as a running business. This farm with its breathtaking nature scenes and beautiful view over the Bushveld, is every hunters dream. It boasts a separate lodge and a guesthouse that is fully fenced with electric fencing.The Lodge and Guesthouse is on a 80m high hill, and offer a unique Bushveld view for kilometres. The lodge boards 24-26 guests and the chalets and room are furnished. The lodge has a fully equipped Lapa, Kitchen, Dining area, Pool table, Jacuzzi and Swimming pool.The farm further offers an airstrip, shooting range, cold room and equipped slaugther room. The farm has enough ground dams, cement dams, boreholes, water pumps, JoJo tanks and water cribs to provide for human consumption, drinking water for the game as well as irrigation for the gardens.You will find game such as Impala, Blue Wilde Beest, Golden Wildebeest, Waterbuck, Kudu, Oryx, Eland, Zebra, Njala, Giraffe, Bushbuck, Reedbuck, Duiker, Capricorn, Warthog, Bushpigs, small game and a huge variety of wild birds on the farm for those who enjoy nature.Game included in the sale.No costs were spared to ensure the safety and security on this farm. An average of 380mm rain per year can be expected with good grazing field with white buffalo grass and other sweet grass variants.Please contact me, and do not miss this opportunity! Spog Noord-Transvaal Jagplaas te Koop!Ons bied u die geleentheid van n leeftyd om hierdie spogplaas van 405.77HA te besit wat as n lopende bedryf beskou kan word. Hierdie plaas met sy asemrowende natuurskoon en pragtige uitsig oor die Bosveld is n jagter se droom, met n afsondelike Lodge en Gastehuis wat ten volle met geëlekrtifiseerde wildsheining omhein is. Die Lodge en Gastehuis is op n 80 meter hoë heuwel wat kilometers ver oor die Bosveld n asemrownde uitsig bied. Die Lodge huisves 24 - 26 gaste, en die Chalets is ten volle gemeubileerd. Die Lodge beskik ook oor n ten volle toegeruste Lapa, Kombuis, Eetarea, Potspel Tafel, Jacuzzi en Swembad.Die plaas bied verder n aanloopbaan, skietbaan, koelkamer & toegeruste slagkamer. Die plaas beskik oor genoegsame gronddamme, sementdamme, boorgate, waterpompe, JoJo tenks en waterkrippe om voorsiening te maak vir menselike gebruik, drinkwater vir die wild, en die besproeiing van die tuine.Daar is onder andere Rooibokke, Blouwildebeeste, Goue Wildebeeste, Waterbokke, Koedoes, Gemsbokke, Elande, Sebras, Hjalas, Kameelperde, Bosbokke, Ribbokke, Duikers, Steenbokke, Vlakvarke, Bosvarke, kleinwild en n groot verskeidenheid wilde voëls op die plaas vir diegene wat net die natuurskoon wil geniet.Wild ingesluit in die verkoop,Geen moeite of geld is ontsien om die plaas te beveilig nie, n Gemiddelde neerslag van sowat 380mm reën per jaar kan verwag word, met goeie weiveld wat ondermeer wit buffelsgra...Property Reference #: BSH-CS00025Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
25
R 4,995,000
SavedSave
250 HA WORKING BRAHMAN STUD FARM.Features on the farm consist of, a main house, a large shed & workshop, 2 storerooms, 3 staff quarters, a borehole & 60 white brahman cattle. The farm has been equipped for cattle farming with a cattle crunch & various enclosures, the entire farm has also been enclosed with a cattle fence.A storeroom has been equipped with a walk-in fridge cold-room, ideal to store & protect your produce from the elements. The lovely kitchen is fitted with solid wood cupboard & work surfaces, the living & dining area is spacious with an open plan design. 3 bedrooms, 2 bathrooms, a study & laundry will have all the household needs covered.Located in a malaria-free area it is approximately 35km from Modimolle, 40km from Bela Bela & 140km from Pretoria. Book to secure your viewing today.250 Ha werkende Brahman-stoetery.Kenmerke op die plaas bestaan uit n hoofhuis, n groot skuur en werkswinkel, 2 stoorkamers, 3 personeelkwartiere, n boorgat en 60 wit brahmanbeeste. Die plaas is toegerus vir n veeboerdery en verskillende omheinings. Die hele plaas is ook toegerus met n beesheining.N Stoorkamer is toegerus met n koelkamer vir inloop yskas, ideaal om u produkte teen die elemente op te berg en te beskerm.Die lieflike kombuis is toegerus met massiewe houtkas en werkoppervlaktes, die leef- en eetarea is ruim met n oopplan-ontwerp. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, n studeerkamer en waskamer.GeleÌÇ in n malariavrye gebied, is dit ongeveer 35 km van Modimolle, 40 km van Bela Bela en 140 km van Pretoria af. Bespreek om u besigtiging vandag te verseker.Property Reference #: CE21-0193Agent Details:Andries ScheepersCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
24
R 28,995,000
SavedSave
AMAZING 1 651 HA CATTLE FARM FOR SALEThis beautiful farm is located in a malaria-free area and is situated only 2 hours from Pretoria. The farm consists of 3 separate title deeds each consisting of +-550 ha and has also been divided into different camps.This farm boasts an abundance of grazing, 7 boreholes, 2 ground dams and 15 hectares of Pecan nut trees (5 years old & +- 1500 Trees). There is another 15 Ha open field ideal to plant more trees that is already equipped with irrigation. (not currently in use)The 653 m² store room has a butchery that consists of a walk in fridge and freezer. The fully functioning lodge with a occupancy rate of 80% consists of 10 one bedroom en-suite chalets. The large swimming pool and spacious lapa is ideal for entertaining your guest and features a built-in bar & braai area with guest toilets. The well balanced grazing pastures has a high yield per square meter for Large Livestock, consisting of Panicum coloratum Blue buffalo grass, Panicum Maxi white buffalo grass, Brush, Kweek, Swartvoetjie, Smutsvinger, Rooigras and Kniekiesgras. (Vat excl)Why wait, book a viewing today to view this spectacular Cattle farm! WONDERLIKE 1 651 HA BEESPLAAS TE KOOP!Hierdie pragtige plaas is in n malariavrye area geleë en is net 2 ure vanaf Pretoria. Die plaas bestaan uit 3 aparte titelaktes wat elk uit +-550 Ha bestaan en is ook in verskillende kampe opgedeel.Hierdie plaas spog met n oorvloed weiding, 7 boorgate, 2 gronddamme en 15 hektaar se pekanneutbome (5 jaar oud & +- 1500 bome).Daar is nog 15 Ha oop veld ideaal om nog bome te plant wat reeds toegerus is met besproeiing. (nie tans in gebruik nie)Die stoorkamer van 653 m² het n slaghuis wat bestaan uit n inloop-yskas en vrieskas.Die ten volle funksionerende lodge met n besettingsyfer van 80% bestaan uit 10 eenslaapkamer en-suite chalets. Die groot swembad en ruim lapa is ideaal om jou gaste te onthaal en beskik oor n ingeboude kroeg & braai-area met gastetoilette.Die goed gebalanseerde weiding het n hoë opbrengs per vierkante meter vir Grootvee en bestaan uit Panicum coloratum Bloubuffelgras, Panicum Maxi witbuffelsgras, Borseltjie, Kweek, Swartvoetjie, Smutsvinger, Rooigras en Kniekiesgras. (Vat excl)Waarom wag, bespreek vandag n besigtiging om hierdie uitstekende beesplaas joune te maak!Property Reference #: BSH-CS00018Agent Details:Andries ScheepersCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
25
R 3,815,000
SavedSave
This farm is based on a 204ha land with a spacious Farm House. The house consists of 3 bedrooms, 2 bathrooms, dining area, kitchen, living area, laundry and a braai area. The two garages are in the process of being changed into a Garden Apartment.On the farm, 7 camps have been built for cattle, as well as 3 enclosures that have been enclosed with a Wild Fence. The 4 cement dams can be kept full with the 2 boreholes that produce approximately 10000L/h. This farm is ideal for a cattle farmer who wants to start or expand his industry. The farm is situated in a malaria-free area. Located approximately 40km away from Modimolle, 40km away from Bela Bela and 140km away from Pretoria. You are safely tucked away from the city life while enjoying the beauty of the Waterberg.Contact us today to schedule a viewing.Landboupotensiaal in die WaterbergeHierdie plaas is gebaseer op 204ha-grond met n ruim Plaashuis. Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, eetarea, kombuis, leefarea, waskamer en n braai area. Die twee motorhuise is in die proses om omgebou te word in n Tuin Woonstel.Op die plaas is 7 kampe vir beeste gebou, asook 3 omheinings wat met n Wilds Heining toegebou is. Die 4 sementdamme kan vol gehou word met die twee boorgate wat ongeveer 10000L / h lewer.Hierdie boerdery is ideaal vir n veeboer wat sy bedryf wil begin of uitbrei. Die plaas is in n malaria-vrye omgewing geleë. Geleë ongeveer 40 km van Modimolle af, 40 km van Bela Bela en 140 km van Pretoria af, is u veilig weggesteek uit die stadslewe terwyl u die skoonheid van die Waterberge geniet.Kontak ons vandag om n besigtiging te beplan.Property Reference #: CE21-0194Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
25
R 3,995,000
SavedSave
109 HA GOING CONCERN CROP/VEGETABLE FARMEnrich your lifestyle by acquiring this immaculate 109Ha going concern crop/vegetable farm.This farm boasts 2 homes, a 120m² warehouse, a 120m² storage room and a 225m² refrigerated pack room. The one home consists of 3 bedrooms, 2 bathrooms while the other home consists of 2 bedrooms and 1 bathroom, both homes come complete with a kitchen, scullery, dining room, tv-room, family room and patio. The farm presents irrigation on all the fields and has 2 boreholes that has water rights that deliver 50 000 l/h. The water is clean enough to be bottled. 20Ha composes of processed fields and 2Ha is netted. Inspect for yourself and be prepared to fall in love! Phone your property professional, Arnold today.Verryk u leefstyl deur hierdie werkende plaas van 109 Ha aan te skaf. Hierdie plaas spog met 2 huise, pakhuis van 120 m², stoorkamer van 120m² en verkoelde pakkamer van 225m². Die een huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, terwyl die ander huis 2 slaapkamers en 1 badkamer het. Albei huise het kombuis, opwas, eetkamer, TV-kamer, gesinskamer en stoep. Die plaas bied besproeiing op al die lande en beskik oor 2 boorgate met waterregte wat 50 000 l/u lewer. Die water is skoon genoeg om gebottel te word. 20 Ha bestaan uit verwerkte lande en 2 Ha is onder net. Inspekteer self hierdie prag plaas en wees gereed om verlief te raak!Bel vandag nog u eiendomspesialis, Arnold om hierdie stukkie hemel op aarde te aanskou.Property Reference #: CL3665729Agent Details:Arnold van ZylCentury21Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle
1d
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.