Please note that our Terms & Conditions and Privacy Notice are applicable.
Pay & Ship
Buy with confidence. Secure payment options & nationwide delivery. Learn more
Filter & refine
Clear All
Results for ontwerper in "ontwerper" in South Africa in South Africa
2
Soek jy ’n praktiese, verstaanbare manier om die aanlyn wêreld te leer ken en jou eie digitale inkomste-stroom te begin bou?Die Baan Breker is ’n kort, beginner-vriendelike aanlyn kursus wat ontwerp is vir gewone mense wat:• Nuut is tot aanlyn werk
• Nie nou ’n groot kursus kan bekostig nie
• Eers wil verstaan hoe digitale inkomste werk
• ’n Tweede inkomste in hul vrye tyd wil begin bouJy leer stap-vir-stap:✔ Wat passiewe inkomste beteken
✔ Wat digitale produkte is en hoe dit werk
✔ Basiese digitale bemarking
✔ Wat Master Resell Rights is
✔ Hoe die Legacy Builder Program werk
✔ Die verskil tussen die 4 opleidingsprogramme
✔ Watter ekstra inkomste-strome jy kan skep
✔ Hoe om ’n eenvoudige inkomste-plan vir jouself op te stel
✔ Hoe om TikTok, Facebook en Instagram reg op te stel
✔ Basiese sosiale media bemarking
✔ Toegang tot die volledige aanlyn klaskamerHierdie kursus help jou om met selfvertroue te beweeg van “ek weet nie waar om te begin nie” na “ek het ’n duidelike plan”.Werk in jou eie tyd, teen jou eie tempo – perfek vir beginners, ouers, studente en klein besigheidseienaars.
Stuur vir my ’n boodskap vir meer inligting.
19h
Bo-KaapSavedSave
Werksgeleenthede:
Office Furniture Fabricators (Pty) Ltd is 'n klein meubel vervaardiging onderneming geleë in Sebenza, Edenvale.
Die onderneming gaan nou in sy vierde bestaansjaar en spesialiseer in die ontwerp en fabriseering van moderne hoë gehalte kantoor meubels wat werklik waarde toevoeg en oplossings bied tot ons kliënte se uiteenlopende behoeftes.
Omdat ons 'n hoë premie plaas op kwaliteit produkte en uitstekende diens voor, tydens en na 'n verkoop transaksie, is ons op die uitkyk vir goeie mense om in diens te neem.
Die ideale kandidate vir ons besigheid is Christelik konserwatiewe mense met goeie werksetiek, eerlik, hardwerkend, leergierig, sistematies, georganiseerd en gedissiplineerd.
Poste beskikbaar:
1. Ervare Verkoopspersoon:
Die ideale kandidaat moet oor goeie verkoops- en propekteringsvaardighede beskik wat insluit tele- en epos en sosiale media bemarking en goeie kommunikasie en kliënte diens vaardighede is 'n moet.
Eie betroubare vervoer is noosaaklik. Geen kriminele rekord.
Vergoeding:
Basies, kommisie, motor- en brandstof toelaag maak deel uit van die vergoeding en sal bepaal word gebaseer op vorige bewysbare ondervinding en prestasies.
2. Operateur meubelmakers:
'n Ambag sertifikaat word NIE benodig nie maar wel goeie tegniese vaardighede waar die kandidaat prosedures stiptelik kan navolg en waarde heg aan akkuraatheid, netheid en kwaliteit.
In-diens opleiding word verskaf. Die kanidaat moet fisies gesond en sterk wees met geen drank of dwelm afhanklikheid nie en gemaklik alleen of in 'n span kan werk.
Vergoeding:
Basiese loon weekliks betaalbaar gebaseer op ondervinding, kennis en vaardighede.
Stuur asb u cv na:
officefurniturefabricators@gmail.com
Sluit asb afskrifte van u kwalifikasies, adres, bestuurslisensie en getuigskrifte in.
Indien u eers met ons wil skakel is u welkom.
U kan ons WhatsAp of bel op:
069 254 2552
Hermanus & Erna van Niekerk
Besoek gerus ons webwerf om te sien wie ons is en wat ons doen:
www.officefurniturefabricators.com
4d
Edenvale1
Design and Drawing of Building PlansVery good pricesOntwerp en Teken van BouplanneBaie goeie pryseContact/Kontak 0646044937
1mo
Kuils River3
R 14,500
NEGOTIABLE
SavedSave
Bees Skaal Kompleet
Weegbalke, Skerm en Platform
Geleë net buite Vanderbijlpark
Ideaal vir n drukgang
Vee weeg funksie
Herlaaibare battery / direkte 220v
krag
Sterk Industriële ontwerp met hoë
kapasiteit
Hoogte verstelbare voetstukke
Koppel en ontkoppel kabels by
weegbalke soos nodig
Staal eindkoppe vir beskerming van
vragselle
Kabels 3m / 5m
Goeie naverkoop diens. Ons doen
kalibrasies, dienste en herstelwerk op al ons skale
Prys R14 500
Skakel ons gerus 082 783 7227
of vtechscalessa@gmail.com
2mo
VERIFIED
1
R 9,199
NEGOTIABLE
SavedSave
Bees Skaal – Weegbalke en Instrument
Weeg jou beeste, skape, varke, bokke ens.
600mm / 1m Weegbalke
Vee weeg funksie
Herlaaibare battery / direkte 220v
krag
Sterk Industriële ontwerp met hoë
kapasiteit
Hoogte verstelbare voetstukke
Koppel en ontkoppel kabels by weegbalke
soos nodig
Staal eindkoppe vir beskerming
teen rotte
Groen verf afwerking
Boute vir montering van platform/krat
Divisies 1kg x 3000kg / 200g x
600kg
Kabels 3m / 5m
Goeie naverkoop diens. Ons doen
kalibrasies, dienste en herstelwerk op al ons skale
Aflewering landswyd in SA
Prys R9 199
Skakel ons gerus 082 783 7227
of vtechscalessa@gmail.com
3mo
VERIFIED
1
R 9,399
NEGOTIABLE
SavedSave
Bees Skaal – Weegbalke en Instrument
Weeg jou beeste, skape, varke, bokke ens.
600mm / 1m Weegbalke
Vee weeg funksie
Herlaaibare battery / direkte 220v
krag
Sterk Industriële ontwerp met hoë
kapasiteit
Hoogte verstelbare voetstukke
Koppel en ontkoppel kabels by weegbalke
soos nodig
Staal eindkoppe vir beskerming
teen rotte
Elektro plateer vir beskerming
teen korrosie
Boute vir montering van platform/krat
Divisies 1kg x 3000kg / 200g x
600kg
Kabels 3m / 5m
Goeie naverkoop diens. Ons doen
kalibrasies, dienste en herstelwerk op al ons skale
Aflewering landswyd in SA
Prys R9 399
Skakel ons gerus 082 783 7227
of vtechscalessa@gmail.com
3mo
VERIFIED
2
5d
VERIFIED
2
5d
VERIFIED
8
7mo
1
R 30
SavedSave
Badkamers Vir Die Suid-Afrikaanse Huis - Penny Swift, Janek Szymanowski.
Badkamers is dikwels die afskeepvertrek in die huis, hoewel ons juis so baie van ons tyd hier deurbring. Dit behoort n funksionele vertrek te wees, maar ontwerp te word met gerief in gedagte sodat n mens in salige privaatheid in jou badkamer kan ontspan.
Tweedehandse boek.
Hardeband boek.
Afrikaans.
Goeie kondisie (A+).
Groot boek.
96 Bladsye.
072 501 3890.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.Nie Fiksie.
2y
R 120
NEGOTIABLE
SavedSave
MASJIEN TEKENE EN ONTWERPBy KN Viljoen Excellent condition
3y
1
R 110
SavedSave
Kunstige Koekversiering - Kate Venter.
Die boek is pragtig geillustreer met volkleurfoto's van koeke vir besondere geleenthede soos bruilofte, Kersfees en verjaarsdae, en bevat n verskeidenheid van patrone wat oor meer as n kwarteeu deur die skrywer ontwerp en versamel is.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
27 CM.
95 Bladsye.
[Geskryf voor in die boek naam, van ens]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 4881.
Nie Fiksie.
Kate Venter Boek.
Riffelwerk.
Inloopversiersel.
Modelleerpasta.
Pastillage.
Koeke Vir Verskeie Geleenthede.
Versier Koeke.
Koekversierders.
Tweede Boek.
Wenke.
Beproefde Resepte.
Riffelwerk.
Kantwerk.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 30
SavedSave
Die Towenaar Van Oz - Fantasi - Ek Lees Self! - Geillustreer Deur Dale Blankenaar.
Spesiaal ontwerp om kinders met aanvangslees the help. Die bekende sprokies, opwindende kunswerk en eenvoudige teks sorg vir n suksesvolle eerste leeservaring.
Tweedehandse boek.Hardeband.Afrikaans.18 CM.072 501 3890.REF: 5410.Fiksie.Kinderboeke.Boeke Vir Jong Kinders Om Te Lees.Opvoedkunde.Kinder En Tiener Fiksie.Lees.Woordherkenning.Lees Sonder Sukkel Vir Kinders.Eerste Boekie Om Te Lees.Reeks.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
Contact f/price
SavedSave
Gees van die Karoo - Marius Barnard & Anthony JohnsonHardcoverGood to Very Good conditionEerste uitgawe 1975124 bladsye5 hoofstukkeTeks deur Marius BarnardFoto's, opmaak en ontwerp Anthony JohnsonColour and black and white photographs on almost every pagesms or whatsapp 07 22 44 44 55 or email
7y
Other6
R 100
SavedSave
Sagte Band Boek Titel Sagte Meubilering deur Chris Jefferys. Meer as 50 maklike ontwerpe vir beddens, stoele, tafels en vensters. Gepubliseer in 2005 en in uitstekende toestand.
2y
1
R 50
SavedSave
Jesus En Ek - Natalie Vela.
Jesus en ek is n wonderlike en opwinde boek spesiaal ontwerp om kinders nader aan hul beste vriend te bring. Jou kinders kan die liefde en besorgtheid van Jesus Christus ervaar soos hulle die kleurvolle illustrasies geniet en die woorde lees wat persoonlik vir hulle geskryf is op n manier wat hulle kan verstaan.
Tweedehandse boek.
Hardeband.
Afrikaans.
16 CM.
Goeie kondisie.
072 501 3890.
REF: 1477.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Christelike Boek.Kinderboek.Boeke Vir Kinders.
2y
1
R 30
SavedSave
Ontwerp En Versier Kleurskemas - Lesley Taylor.
Die mees byderwetse, ryklike geillustreeede gids om jou te help om kleur vir jou huis te kies en dit reg te gebruik.
Tweedehandse boek.
Sagteband.
Afrikaans.
28 CM.
79 Bladsye.
{Tee merke in boek}
{Naam}
072 501 3890.
REF: 4351.
Nie Fiksie.
Kleurskemas.
Lesley Taylor Boek.
Praktiese Advies.
Binneversier-idees.
Binneversierder Lesley Taylor.
Binnehuisversiering.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
1
R 35
SavedSave
Liefdesles Vir N Marmerhart - Rene Bergh.
Heleen Van Wyk is n brijante, talentvolle modeontwerpster en voornemende bruide kom ook van reg oor die land om hul droomskeppings deur haar te laat ontwerp.
Tweedehandse boek.Hardeband met omslag.Afrikaans.21 CM.152 Bladsye.[] Omslag is verniel glad nie goed nie [][] Voorletters, naam, van en datums in die boek [][] Merk waar plakker afgehaal is []072 501 3890.REF: 5122.Fiksie.Rene Bergh Boek.Liefdesverhale.Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
2y
12
R 15
SavedSave
Item 4169.Condition -: Good. Well read.Pages and spine are all intact.Hard cover - 231 pages - 1983Shipping -:I am situated on the West Rand, Welverdiend, Carletonville, Gauteng.Buyers are welcome to make their own collection or courier arrangements.I can ship with -:PAXI - Small Bag + R60.00PUDO DOCS + R65.00The Courier Guy - Counter to Door + R125.00I also do combine items for shipping. Please view attached shipping details and costs / rates.
1y
VERIFIED
R 160
SavedSave
Ek Maak Reg vir Kleuterskool 4+ Jaar. Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 260 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. En Ek Maak Reg vir Skool 5+ Jaar. Hierdie aktiwiteitsboek bevat meer as 290 selfklewende plakkers asook verskillende prente om in te kleur. Die reeks is spesifiek ontwerp om kinders te help om die vaardighede wat hulle tydens kleuterskool aanleer, verder te ontwikkel! Condition: new. Price R160 for the set. Can be couriered to any place in South Africa at an additional cost
4y
Save this search and get notified
when new items are posted!
