Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Results for pomp in All Categories in North West
25
R 3,500,000
JOU DROOM HET WAAR GEWORD MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE Hierdie merkwaardige 18 hektar hoewe met 6,5hektar ingelyste kanaal water gelee tussen die Vaalrivier en die Mooirivier, die Mooirivier is deel is van die klein hoewe en bied geweldige potensiaal vir die persoon wat sy verbeelding wil gebruik om sy drome uit te leef. Hierdie hoewe het ‘n gronddam met ‘n pomp toegerus om die huis se tuin wat met ‘n popup stelsel toegerus is, sowel as toegeruste besproeing om ¾ha lusern land te besproei. Die hoewe het ook ‘n toegerusde boorgat.Die hoewe het ‘n slaghuis met instap koelkamer en instap vrieskamer. Die slaghuis area bied ook drie stoorkamers. Vanuit hierdie area is ook ‘n besigheid bedryf met ‘n oordraagbare dranklisensie. 10x30m Tonnel met hidrophoniese sisteem met vol toegeruste besproeing. Nog ‘n groot stoor van 300vkm met drie kleiner stoorkamers aan die stoor. Skaapkrale, varkhokke en hoenderhokke voltooi die pragtige prentjie van jou droom hoewe.Twee slaapkamer huis met massiewe groot kombuis toegerus met meer as genoeg kombuiskaste, groot oopplan sitkamer/eetkamer asook ‘n badkamer met ‘n aparte bad, aparte stort, en aparte toilet. Twee slaapkamer woonstel met badkamer, kombuis en sitkamer. Aan die woonstel is ‘n dubbel garage met nog ‘n enkel garage aan die agterkant van die woonstel asook n buite waskamer en motor afdak. Bel nou om ‘n afspraak te maak voordat dit te laat is!Property Reference #: RL3959Agent Details:Joe OppermanVartrust Real EstateKutorokaScorpion TrailMidrand
3d
17
R 2,000,000
36 ha Besproeingsplaas gelee 27 km vanaf Rustenburg na Magaliesburg.Alle ploegbare grond kan besproei word uit sterk boorgat.Besproeibare grond 7.5 haWoonhuis 10 vertrekke / 2 badkamers (280m2)Rondawel 5.5m Ø(grasdak)Motorhuise 3Afdak 1 (2 motors)Werkskamers 3Stoor kamer 1Werkershuise 2Store 3Implemente stoor(18mx14m)Over stoor (8mx5m)Melkstal (19mx5m)Damme 4Sement dam vir besproeiing (184 000L)Erichson dam (58 000L)Sement dam (42 000L)Groot grond dam.Boorgate 422500L/h Besproeiing Waterbok pomp (5.5kW)5400L/h dompelpomp vir huis gebruik3000L/h dompelpomp vir huis gebruik2000L/h windpompBesproeiingstelsel Alle ploegbare grond kan besproei word uitmoederlyne (direk uit boorgat of vanafbesproeiingsdam)Besproeiingsdam het ‘n 5.5kW besproeiingspomp+- 2km 65mm HDPE Besproeiings moederlyneBees hanterings geriewe 2 beeskrale, bees klamp en drukgang, 10 kampe,5 waterkrippeToerusting Los implemente, besproeiings pype, ysters ens.For an appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialize in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates.# Parking: 3Rates And Taxes: 100Has GardenSecurity Features: FenceProperty Reference #: 3731536Agent Details:Dottie NiemandtRustenburgChas Everitt150 Kock StRustenburg,0299
8mo
15
R 2,950,000
29ha Riviereiendom met pompregte uit die Vaalrivier in die Potchefstroom omgewing. Hierdie eiendom is +-25km vanaf Potchefstroom in die Taaiboschbult omgewing.Hier is klein- en grootbek geelvis vir visvang en mens kan dit omskep vir kampeerders. Dis ook ideaal vir voëlkyk en wateraktiwiteite.Die omgewing is geskik vir iemand wat naby aan Potchefstroom wil wees en wil boer op kleinskaal langs die Vaalrivier. Lande:- +-20ha lande wat benut kan word vir pekaneutbome of ander gewasse- die bosgedeelte is pragtig vir 'n paar rondawels vir kampeerdersWater:- toegeruste boorgat (5000 liter per uur) (boorgat diepte 15m) (pomp diepte 14m) (begin watervlak 9.9m) (stabiliseer 10.8m)- pompregte vanuit die Vaalrivier (56800 kubieke meter per jaar) - +-300 meter rivierfrontWoning:- ou plaaswoning (kort baie aandag) (voetstoots)- 3 kamers- 2 badkamers- kombuis- leefareaBuite geboue:- skuur: staalkonstruksie (voetstoots)- rondawel (voetstoots)Eskom 3-fase (25kva)Gewone hereregte transaksie.Kontak my gerus vir meer inligting.Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is of kontant koop. Property Reference #: 2306109Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
1mo
25
R 13,999,000
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IP's)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureer hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1922409Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkOffice 1Sterlitzia ParkR24Rustenburg
8d
4
Contact f/price
Ontdek die perfekte landbou-avontuur met hierdie uitsonderlike besproeiingsplaas van 45.82 hektaar. Gelee in die hart van vrugbare landbougrond, bied hierdie eiendom 'n magdom geleenthede vir suksesvolle landbou en besproeiingsprojekte.* Kenmerke van die Plaas:. Waterregte en Besproeiing:Totale Waterregte: 34.13 hektaar3 Groot Damme:492,000 liter485,000 liter986,000 liter2 Spilpunte1 Tabert (7.6 hektaar)1 Agrico (6.7 hektaar)1.8 hektaar Oorhoofse Sproeiers vir Neute2.8 hektaar Klapsproeiers met Ondergrondse Pype?? Infrastruktuur en Voorzieninge:Pomphuis met pompe vir spilpunte en gewone sproeiers2x 15kw Motors en Pompe2 Boorgate (nie toegerus nie)Elektriese Hek 1/3 gespan teen die pad Landbou en Aanplantings:±200 Neutbome, gevestig in 2020Lucern 7ha gewasse is so 3 jaar oud Ideaal vir Verskeie Landbouprojekte:Bevloeiing van gewasseNeuteboerderyGroenteboerderyHierdie plaas bied nie net 'n pragtige landelike omgewing nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir 'n suksesvolle besproeiingsonderneming. Kontak ons vandag nog om hierdie besondere plaas te besigtig en jou landboudrome te verwesenlik!?? Kontak Inligting?? Webwerf?? LiggingMoet nie hierdie unieke landbougeleentheid misloop nie! ??Property Reference #: ULR4286Agent Details:Erick BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
8d
14
R 12,000,000
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys .Die Hoofhuis bestaan uit:• 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamer• waskamerGastehuis bestaan uit:• 10 slaapkamers• 10 badkamers met stort en toilet• eetsaal• ontvangs areatweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamerWoonstel 1:• 2 slaapkamer• 1 badkamer• sitkamerWoonstel 2:• 1 slaapkamer• 1 badkamer addisonele inligting:• 4 Boorgate 2 met dompel pomp• 4 water tenks• 1 groot plaas damKontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2Property Reference #: 2003163Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
9d
20
R 13,999,000
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IP's)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureur hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1921846Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
1y
9
R 44,900
NEGOTIABLE
Visvang Visvang Visvang !!!Hier is 'n netjiese Mono Hull Rubber Duck met 2 x 30hp Mariners op.Saam met die boot kry jy:Anker en tou2 x BrandblussersRooispanneFish FinderKompas4 x Life JacketsHand pomp2 x batterye in bokseFlush muffAlles vir net R44 900 btw ingesluitKontak Celeste - 081 040 0243
25d
3
1mo
1
R 39,000
1965777km
1mo
6
1mo
6
1mo
3
1mo
6
2mo
VERIFIED
4
2mo
4
2mo
VERIFIED
8
3mo
1
5mo
1
10mo
3
1y
VERIFIED
Save this search and get notified
when new items are posted!