Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Some search tips we've found useful:
- Check the spelling of your search terms
- Use fewer or more general search terms
- Try browsing a category related to your search terms
Ads in other locations
16
R 4,500,000
SavedSave
Ideaal vir kleinvee en bees boerdery. Die plaas is in die besit van ‘n BK wat impliseer dat daar BTW op betaalbaar is.Die plaas is 60% toegespan met veldspan en jakkalsdraad onderskeidelik. Daar is 5 boorgate - twee met dompelpompe en 3 met windpompe asook twee sement damme. Die plaas bestaan uit 8 kampe elk met eie kruipe, daar is ook 2 krale en n drukgang. Daar is 2 wonings wat n huur inkomste kan bied: Huis 1· 4 slaapkamers· Studeerkamer· Aantrekkamer· groot kombuis met aparte opwas· eetkamer· sitkamer · 2 badkamers· heerlike kuier stoep met ongelooflike mooi uitsig· motorhuisHuis 2:· 2 slaapkamer· 1 badkamer· Kombuis· Sitkamer· Eetkamer· toegeboude sonstoep· afdak, buite geboue of waskamerwinkel of stoorkamer: Gebou 3: Bestaan uit 3 vertrekke en kan as stoorkamer of winkel gebruik word.Store bestaan uit die volgende:· Ou melkstal 6X9· Stoor/skuur 20X15· Stoor/skuur 3X8· Stoor/skuur 3X8 Kontak my gerus vir n afspraak. # Parking: 2Property Reference #: 2003020Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
2mo
16
R 6,700,000
SavedSave
Pragtige 90ha Koepel plaas met 600m rivierfront en baie spesies wild.Kom kyk gerus na hierdie plaas met sy pragtige natuurskoon. 180Ha vorm deel van die plaas wat reeds toegespan is met wildsdraad, en word tans by gehuur teen R18000 per jaar. Die nuwe koper sal weer moet toestemming kry van die eienaar om verder die 180ha te huur, sou hy dit so verkies.• Verder is daar ook n 5 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, Studeerkamer en 2 Leefareas. Kragopwekker is ingesluit • Slagkamer met instap koelkamer• Werkstoor• Besproeiingsregte uit rivier vir 10ha • 5Ha aangeplante weiding onder besproeiing• 1 x Boorgat wat toegerus is• Voerstoor.• Skaap hok• 2 x Tenthuise volledig toegerus met n kombuis en badkamer (staan op die 180 ha huur grond) • 2 x Cottages - moet nog voltooi word• 1Ha bouma kamp met water.• Die hele plaas is toegespan met wildsdraad. (32 lyne en 2.8m hoog)• 3 fase Eskom krag (50kva)(sowel as son krag)Spesies wild ingesluit (getalle van spesies wild sal weer bevestig word met besigtiging)- Blouwildebeeste - 240- Swartwildebeeste - 15- Zebras - 39- Kameelperde - 7- Rooihartebeeste - 15- Blesbokke - 114- Rooibokke - 150- Takbokke - 7- Waterbokke - 60- Nyalas - 4- Swartwitpense - 4- Kudus - 90- Eland - 1- volstruise - 11- Gemsbokke - 26Alle implemente en meubels is ingesluit. Lys kan voorsien word met besigtiging.Skakel ons gerus om te gaan besigtig!Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is.Belangrik! - BK kan oorgeneem word. ----------------------------------------------------------------------------------------------------------------- # Parking: 2Property Reference #: 2002078Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
3d
25
R 13,999,000
SavedSave
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IPs)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureer hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1922409Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkOffice 1Sterlitzia ParkR24Rustenburg
6d
20
R 13,999,000
SavedSave
Geboue opsomming1. Olie en gries stoor2. Gereedskap stoor3. Voertuig stoor4. Elektrieseware en pype stoor5. Fitting Stoor6. Melk stoor 3 vertrekke7. Afdak en hoof stoor.8. Draad span stoor9. Hoofstoor10. Rondawels11. Voer stoor12. Ring En Dip13. Bees kraal14. Scrap yard15. Bok kamp16. Vark hokke en slag kamer17. Water tanks18. Lapa19. Hoof Huis20. Huis 221. Huis 322. Pomp kamer23. DakkeDie volgende dakke word ingesluit vir water skade dekking. Dakke nie genoem nie, uitgesluitIngesluit1. Hoof huis2. Pomp kamer3. Voerstoor ingesluit4. Hoof stoor ingesluit met uitsluiting die nok nie voltooi nie.5. Uitgesluit1. Huis 2 nuwe dak onder konstruksie en ou dak (oorspronklike) dak word nie gedek nie2. Huis 3 gemerk vir sloping word nie gedek nie. (Alhoewel in volle gebruik tans.3. Ander los geboue of structure smmige vir slopping sommige vir afdakke alleen.ElektrifiseeringSertifikaat geld vir die volgende1. Hoof huis2. Lapa3. Hoof stoorAnder geboue uitgesluit:1. Huis 2 onder konstruksie uitgesluit2. Pomp kamer (Alhoewel volledige.)3. Ander geboue uitgesluit4. Huis 3 gemerk vir sloping uitgesluit. Eie diskressie vir nuwe koper.Kamara sisteem (Ingesluit)24 Kanaal kamera stelsel met 21 geinstalleerde kameras. 1. 9 off 7202. 10 off IPs)Ingesluit in Koop 19 werkend (2 +2 amper gereed.)DSTV1. Skottel op Huis een 2. Skottel op huis tweeIngesluit in KoopLosgoedere1. Soos per aangehegte dokumentHuurders1. Soos ooreengekom vir ouma en my verblyf 3 maande na teken2. Die regverdige uit setting van huidige huurders wat deur prokureur hanteer sal worda. Huis twee oopb. Huis drie Wimpiec. Arbeiders Josefd. Arbeider Victore. Ou dame (Johanna) wat op sterwe is. (Word begrawe by begrafplaas op buurplaas klaar gereel soos per tradisie)f. Veskeie bure se arbeiders wat huur. rge farm situated at the foot of the Megalies mountainsProperty Reference #: RL1921846Agent Details:Dina BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
1y
Successfully Added to List
View and manage your saved ads in your account.