Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Property
Filter & refine
Clear All
Suggested
Results for Holiday Homes for Rent in Margate
12
R 1,800
SavedSave
Self catering holiday guest house in Shelly Beach 5 Bedroom (sleeps up to 12 people) Rented as one unit. South coast KZN 250m from the beach, partial sea views from the leisure deck, 700m from St Mikes life guard monitored swimming beach, 200m from Shelly Centre shopping mall. Large private swimming pool and entertainment area. Self catering equipped kitchen with eye level oven, washing machine, tumble dryer, dishwasher. Separate lounge dining room and tv room. DSTV premium Double lock up garage and place for trailers. Fully walled, burglar bars, alarm and electric fence. December rates R3000 per night. Low season rates R2000 per night plus R440 non refundable admin fee, R1000 key and breakage deposit fully refundable within 7 days, seasonal rates apply. No wild parties allowed. No smoking inside the house. Sorry no pets allowed!
4mo
12
R 490
SavedSave
Vakansie. R490
Lekker
Slaap en Rus by die See. Vakansie naby Margate. Kom ontspan in ‘n veilige vakansieoord by
Marina Beach met 'n lieflike swembad, ‘n “putt-putt” (mini golf) baan en ontspanningsaal. Die
huis is 600 Meter van die Kent strand af. Stap lekker langs die lagune af (Baie
Mooi) tot by die see. Die hoof strand met restaurant is 1 km van die huis.
Jy kan net van ʼn hoekie van die stoep en draai
aria af kan Jy die see sien.
Die oord laat nie troeteldiere toe nie!
Ons het ook soms Spesiale Aanbieding buite
seisoen.
Kontak Jentina By 073 286 3889
of WhatsApp ons
e-pos: jentinabecker@gmail.com
Spesiale Aanbod
Per nag vir die
huis!!!
Buite seisoen nie minder as 5 nagte R500.00 per
nag
Of
Buite seisoen 3
of 4 nagte
Teen
R650.00 per nag vir die huis!!!
Of
Desember maand nie minder as 5 nagte R2300.00
per nag
Jy kan afbetaal
as jy mooi vra
Of
Buite seisoen 2 nagte
Teen R900.00 per nag vir die huis!!!
Kyk na ons volledige pryslys
onder aan Web Blad
www.lecke.co.za
As Jy in skoolvakansies wil gaan, bespreek vroegtydig
om teleurstelling te voorkom
Ons help graag!
Vir ‘n lekker see vakansie Kontak of WhatsApp
ons
by 073 286 3889
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!