Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
On Promotion in Jobs
Filter & refine
Clear All
Results for werk in Agriculture & Farm Jobs in South Africa
1
SavedSave
MONITEERDER: FRUITFLY AFRICA(BOR)FruitFly Africa, 'n maatskappy wat spesialiseer in area wye geïntegreerde plaagbeheer van vrugtevlieë, het 'n vakature vir 'n Moniteerder in die Oranjerivier area beskikbaar. Die suksesvolle kandidaat sal aan die Area Koordineerder rapporteer en sal verantwoordelik wees vir monitering van verskeie insekte en peste. Die ideale kandidaat vir hierdie posisie sal 'n energieke, selfstandige individu wees wat betroubaar en lojaal is en noukeurig dog teen ‘n redelike tempo kan werk.Verantwoordelikhede:• Lokval monitering en alle pligte wat daarmee gepaard gaan.• Identifisering van insekte en vaslegging van data.• Insameling van ander data, onder andere hektaar opnames, spat kaarte, gasheer plante, lokval data ens.• Vervoer en loslating van steriele insekte.• Grondspat toediening.• Uithang van beheer stasies.• Sanitasie.• Terugvoer aangaande veld toestande en getalle.• Skoonmaak en onderhoud van geboue, voertuie en gronde wat deur FruitFly Africa gebruik word in die area.• Addisionele take wat bydraend tot die effektiewe werking van die organisasie is.Vereistes:• Graad 12 met ondervinding in landbou aktiwiteite.• Rekenaargeletterdheid (MS Kantoorpakket).• Goeie beplanning en organiseringsvaardighede.• Goeie administratiewe vaardighede.• Kennis/ondervinding van GoogleEarth sal in u guns tel.• Uitstekende interpersoonlike vaardighede. • Goeie vlak van fiksheid (buitelug aktiwiteite).• Moet aanspreeklikheid en verantwoordelikheid kan aanvaar. • Betroubaar en lojaal. • Aanpaspaar met die vermoë om aandag aan fyner besonderhede te gee. • Bestuurslisensie.• Gefokus op klientediens.Stuur asseblief CV aan: E-pos: eloise@fruitfly.co.zaAansoeke sluit 19 April 2024
22d
1
SavedSave
Admin pos beskikbaar op die plaas Holfontein tussen Krugersdorp en Carletonville op die N14.
Die posisie is vir ‘n Admin klerk en algemene finansiële pligte.
Die persoon sal verantwoordelik wees vir onder andere, maar nie beperk wees tot die volgende:
* Die voorbereiding van lone
* Vaslegging van voorraad
* Voorbereiding van stroop verslae
n Suksesvolle kandidaat moet oor die volgende vaardighede beskik
* Die kandidaat moet rekenaar vaardig wees veral in Microsoft Excel.
* Goeie rekonsiliasie vermoë hê
* Afrikaans sprekend wees
* Onafhanklik kan werk
* Inisiatief kan neem
n Suksesvolle kandidaat moet oor die volgende vaardighede beskik
* Die kandidaat moet rekenaar vaardig wees veral in Microsoft Excel.
* Goeie rekonsiliasie vermoë hê
* Afrikaans sprekend wees
* Onafhanklik kan werk
* Inisiatief kan neem
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly9lbi16YS53aGF0am9icy5jb20vY29vcG9iX19jcGxfX18xNTU1XzI3MTEyX180OTc/dXRtX3NvdXJjZT1ndW10cmVlJnV0bV9tZWRpdW09ZmVlZCZrZXl3b3JkPQ==&jid=1192838&xid=1555_27112
2y
1
SavedSave
Raak deel van n dinamiese span tegnikusse by Dormas Hoofkantoor, Johannesburg. Ons kliënte is boere en ons voel bevoorreg om span te vorm met hierdie belangrike sektor in voedselvoorsiening.
Gegewe die landswye verspreiding van ons kliëntebasis moet kandidate gemaklik wees daarmee om gedurende die week na die platteland te reis en uit te slaap.
Diens en herstel van Landbou-Implemente
Diagnoseer tegniese probleme en bepaal oplossings
Saamstel van onderdele-lyste vir werk benodig op implemente
Opstel van gedetailleerde diensverslae
Afrikaans en Engels praat, lees en skryf
Ondervinding van hidrouliese en elektroniese stelsels op implemente en/of trekkers
5 jaar ervaring in die landboumeganisasie-omgewing
Rekenaargeletterd
Geldige bestuurslisensie
Bereid wees om na ure te werk indien nodig
Ten volle ingeënt teen Covid 19
Onderhandelbare salaris, na gelang van ondervinding.
Afrikaans en Engels praat, lees en skryf
Ondervinding van hidrouliese en elektroniese stelsels op implemente en/of trekkers
5 jaar ervaring in die landboumeganisasie-omgewing
Rekenaargeletterd
Geldige bestuurslisensie
Bereid wees om na ure te werk indien nodig
Ten volle ingeënt teen Covid 19
https://protool.gumtree.co.za/external-link-browser.html?url=aHR0cHM6Ly9lbi16YS53aGF0am9icy5jb20vY29vcG9iX19jcGxfX18xNTU1Xzg5OTZfXzQ5Nz91dG1fc291cmNlPWd1bXRyZWUmdXRtX21lZGl1bT1mZWVkJmtleXdvcmQ9&jid=1133309&xid=1555_8996
2y
Save this search and get notified
when new items are posted!