Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Filter & refine
Clear All
Results for boorgat pomp in All Categories in South Africa
25
R 3,500,000
JOU DROOM HET WAAR GEWORD MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE Hierdie merkwaardige 18 hektar hoewe met 6,5hektar ingelyste kanaal water gelee tussen die Vaalrivier en die Mooirivier, die Mooirivier is deel is van die klein hoewe en bied geweldige potensiaal vir die persoon wat sy verbeelding wil gebruik om sy drome uit te leef. Hierdie hoewe het ‘n gronddam met ‘n pomp toegerus om die huis se tuin wat met ‘n popup stelsel toegerus is, sowel as toegeruste besproeing om ¾ha lusern land te besproei. Die hoewe het ook ‘n toegerusde boorgat.Die hoewe het ‘n slaghuis met instap koelkamer en instap vrieskamer. Die slaghuis area bied ook drie stoorkamers. Vanuit hierdie area is ook ‘n besigheid bedryf met ‘n oordraagbare dranklisensie. 10x30m Tonnel met hidrophoniese sisteem met vol toegeruste besproeing. Nog ‘n groot stoor van 300vkm met drie kleiner stoorkamers aan die stoor. Skaapkrale, varkhokke en hoenderhokke voltooi die pragtige prentjie van jou droom hoewe.Twee slaapkamer huis met massiewe groot kombuis toegerus met meer as genoeg kombuiskaste, groot oopplan sitkamer/eetkamer asook ‘n badkamer met ‘n aparte bad, aparte stort, en aparte toilet. Twee slaapkamer woonstel met badkamer, kombuis en sitkamer. Aan die woonstel is ‘n dubbel garage met nog ‘n enkel garage aan die agterkant van die woonstel asook n buite waskamer en motor afdak. Bel nou om ‘n afspraak te maak voordat dit te laat is!Property Reference #: RL3959Agent Details:Joe OppermanVartrust Real EstateKutorokaScorpion TrailMidrand
8d
12
R 12,500,000
Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot 'n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook 'n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as 'n troubestemming en is ten volle toegerus. Die onthaalarea bestaan uit 'n onderdak stoep en 'n binnehof wat met 'n tent toegemaak kan word. Die venue het 'n asemrowende uitsig oor die Karoolandskap.Abrahamskraal is 10 km vanaf die N1 op die R353 gelee. Dit is 33 km vanaf Prince Albert en 18 km vanaf Leeu Gamka.Gaste kan geakkommodeer word in die Kaaps Hollandse opstal of in die Plaas Kothuis.Die hoofhuis bied 7 slaapkamers en 6 badkamers. Dit kan in 2 wooneenhede verdeel word, elk met sy eie privaat ingang, leefarea, toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die huis is ten volle gemeubeleer met antieke meubels. Die terrein is boomryk wat die somer hitte demp en 'n rustige atmosfeer skep.Die Plaas Kothuis is ten volle gemeubeleer en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n toegeruste kombuis/leefarea en braaigeriewe op die stoep Dele van die oorspronlike kliphuis se mure is behou en dit skep 'n besondere atmosfeer. Die kothuis is ook ver genoeg van die hoofhuis gelee sodat dit heeltemal privaat is.Beide huise het Eskomkrag, DSTV en selfoonontvangs.Die boomryke kampterrein met 10 kampeerplekke is op gras en voorsien ablusie geriewe.Die plaas se oppervlakte beslaan 2738 ha en is opgedeel in 3 kampe met 6 veesuipings en een stel hanterings krale. Die drakrag is 1 tot 42 GVE, Die veesuipings is toegerus met windpompe of solar pompe wat strategies versprei is oor die eiendom. Een van die sterk boorgate naby die huis is toegerus met 'n dompelpomp wat die huis en tuine van water voorsien en voldoende water lewer om plus minus 3 ha lusern te besproei. Daar is potensiaal om die landerye uit te brei.Omdat die eienaar as BTW pligtige geregistreer is, kan die besigheid as 'n lopende saak aangebied word.Ingesluit is die meubels en toerusting van die gastehuise asook alle meubels en toerusting van die onthaal fasiliteit.150 Skaapooie asook hulle lammers en 3 ramme, alle plaasgereedskap, 'n Fiat 480 trekker met implimente, 'n 2011 Mazda BT50 bakkie en 6.5 KVA kragopwekker is ingesluit.Property Reference #: CL427Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
17
R 2,000,000
36 ha Besproeingsplaas gelee 27 km vanaf Rustenburg na Magaliesburg.Alle ploegbare grond kan besproei word uit sterk boorgat.Besproeibare grond 7.5 haWoonhuis 10 vertrekke / 2 badkamers (280m2)Rondawel 5.5m Ø(grasdak)Motorhuise 3Afdak 1 (2 motors)Werkskamers 3Stoor kamer 1Werkershuise 2Store 3Implemente stoor(18mx14m)Over stoor (8mx5m)Melkstal (19mx5m)Damme 4Sement dam vir besproeiing (184 000L)Erichson dam (58 000L)Sement dam (42 000L)Groot grond dam.Boorgate 422500L/h Besproeiing Waterbok pomp (5.5kW)5400L/h dompelpomp vir huis gebruik3000L/h dompelpomp vir huis gebruik2000L/h windpompBesproeiingstelsel Alle ploegbare grond kan besproei word uitmoederlyne (direk uit boorgat of vanafbesproeiingsdam)Besproeiingsdam het ‘n 5.5kW besproeiingspomp+- 2km 65mm HDPE Besproeiings moederlyneBees hanterings geriewe 2 beeskrale, bees klamp en drukgang, 10 kampe,5 waterkrippeToerusting Los implemente, besproeiings pype, ysters ens.For an appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialize in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates.# Parking: 3Rates And Taxes: 100Has GardenSecurity Features: FenceProperty Reference #: 3731536Agent Details:Dottie NiemandtRustenburgChas Everitt150 Kock StRustenburg,0299
9mo
25
Contact f/price
Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024 Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, EdenburgPlaas 1 - Carlton Grootte: 894,9046 hektaar . Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees. Daar is geen infrastruktuur behalwe vir 'n groot ou skuur en arbeiders huis nie. 'n Spruit loop deur die eiendom met ' n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva Goeie Vrugbare grond16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars]54 299 Kubieke meter water Heinings is in 'n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings 2x Krale en dipgat Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem. Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.Plaas 1 - KroonpostGrootte: 1196,1662 hektaar. Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild. Daar is 'n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis. Goeie slaggeriewe met koelkamer. Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.Goeie Vrugbare grond10 ha besproeiings lande Heinings is in 'n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings .Krale en dipgat.Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit 'n waterbron te neem Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 150 947 kub meter water per annum uit boorgate.Property Reference #: RL5284Agent Details:Charles GarthHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
15d
15
R 2,950,000
29ha Riviereiendom met pompregte uit die Vaalrivier in die Potchefstroom omgewing. Hierdie eiendom is +-25km vanaf Potchefstroom in die Taaiboschbult omgewing.Hier is klein- en grootbek geelvis vir visvang en mens kan dit omskep vir kampeerders. Dis ook ideaal vir voëlkyk en wateraktiwiteite.Die omgewing is geskik vir iemand wat naby aan Potchefstroom wil wees en wil boer op kleinskaal langs die Vaalrivier. Lande:- +-20ha lande wat benut kan word vir pekaneutbome of ander gewasse- die bosgedeelte is pragtig vir 'n paar rondawels vir kampeerdersWater:- toegeruste boorgat (5000 liter per uur) (boorgat diepte 15m) (pomp diepte 14m) (begin watervlak 9.9m) (stabiliseer 10.8m)- pompregte vanuit die Vaalrivier (56800 kubieke meter per jaar) - +-300 meter rivierfrontWoning:- ou plaaswoning (kort baie aandag) (voetstoots)- 3 kamers- 2 badkamers- kombuis- leefareaBuite geboue:- skuur: staalkonstruksie (voetstoots)- rondawel (voetstoots)Eskom 3-fase (25kva)Gewone hereregte transaksie.Kontak my gerus vir meer inligting.Slegs ernstige kopers wat reeds goedgekeur is of kontant koop. Property Reference #: 2306109Agent Details:Koos DupperNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
2mo
25
R 25,000,000
Perfek gelee aan die voet van die skilderagtige Langeberge...hierdie plaas is 30km vanaf Albertinia (15km teer pad en 15km maklike grond pad). 40km van Riversdal. Hierdie is n vierde generasie plaas en soek n nuwe eienaar.BESPROEING:Daar is tans 35Ha onder besproeing, met n verdere 100Ha potensiele besproeing.Beproeing met behulp van elektriese punt, pompe en lyvore.WATER:6 x Damme wat uit die Berg Fontein Rivier gevoed word.2 x BoorgateREENVAL:500 - 750 ml per jaarGROND:10x Kampe waarvan 150Ha bewerkbaar isGrys Leem/Skalie grondBaie kikuju ook op plaasVERBETERINGE:12 punt Melkstal met 2 Bulk Tenke (het voorheen met 140 koeie gemelk)HUIS: (Omhein en is al 120 jaar oud)2 Slaapkamers1 Badkamer1 Sitkamer1 EetkamerKombuis 2 x Skure1 x klein huisie/winkelVir meer inligting en om hierdie plaas te besigtig maak seker ons te kontak.Onthou asb om na die video te kyk.Property Reference #: RL4625Agent Details:Gail BothaHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
3mo
4
Contact f/price
Ontdek die perfekte landbou-avontuur met hierdie uitsonderlike besproeiingsplaas van 45.82 hektaar. Gelee in die hart van vrugbare landbougrond, bied hierdie eiendom 'n magdom geleenthede vir suksesvolle landbou en besproeiingsprojekte.* Kenmerke van die Plaas:. Waterregte en Besproeiing:Totale Waterregte: 34.13 hektaar3 Groot Damme:492,000 liter485,000 liter986,000 liter2 Spilpunte1 Tabert (7.6 hektaar)1 Agrico (6.7 hektaar)1.8 hektaar Oorhoofse Sproeiers vir Neute2.8 hektaar Klapsproeiers met Ondergrondse Pype?? Infrastruktuur en Voorzieninge:Pomphuis met pompe vir spilpunte en gewone sproeiers2x 15kw Motors en Pompe2 Boorgate (nie toegerus nie)Elektriese Hek 1/3 gespan teen die pad Landbou en Aanplantings:±200 Neutbome, gevestig in 2020Lucern 7ha gewasse is so 3 jaar oud Ideaal vir Verskeie Landbouprojekte:Bevloeiing van gewasseNeuteboerderyGroenteboerderyHierdie plaas bied nie net 'n pragtige landelike omgewing nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir 'n suksesvolle besproeiingsonderneming. Kontak ons vandag nog om hierdie besondere plaas te besigtig en jou landboudrome te verwesenlik!?? Kontak Inligting?? Webwerf?? LiggingMoet nie hierdie unieke landbougeleentheid misloop nie! ??Property Reference #: ULR4286Agent Details:Erick BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
18d
14
R 12,000,000
As jy lief is om met mense te werk, dan is hierdie die ideale plek vir jou. Kom en leef jou drome en ander mense se drome hier uit. Die gastehuis en sy omgewing is pragtig geleë en skep die mooiste prentjie met 200 meter rivierfront en baie opsies om verder te ontwikkel. Slegs 9.5 km vanaf Parys .Die Hoofhuis bestaan uit:• 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamer• waskamerGastehuis bestaan uit:• 10 slaapkamers• 10 badkamers met stort en toilet• eetsaal• ontvangs areatweede huis bestaan uit: • 3 slaapkamers• 2 badkamers• sitkamer• eetkamerWoonstel 1:• 2 slaapkamer• 1 badkamer• sitkamerWoonstel 2:• 1 slaapkamer• 1 badkamer addisonele inligting:• 4 Boorgate 2 met dompel pomp• 4 water tenks• 1 groot plaas damKontak my gerus om nie die geleentheid te mis nie. # Parking: 2Property Reference #: 2003163Agent Details:Riana van GarderenNoordbrug Properties4 Stuart StreetPotchefstroom
19d
19
R 2,750,000
Plaas te Koop in Vredefort naby die dorp Hierdie plaas Bied u die volgende 30 Ha met 2 Boorgate 17 Kampe met water SMutsvinger gras en Natuurlike weiding 10m Gange tussen die Kampe met verskeie hekke vir ingang Al die Kampe is gespan met 2.4m Bonnox draad Alle Kampe is ge-elektrifiseer2 Boorgate tev volle toegerus met dompelpompe Watertank met pompSkaapkrale Grasdak Lapa met eie badkamers Wendy huisNuut geboude huis , 2 Slaapkamers met 'n leefarea , Kombuis en Badkamer (Moet nog klaar gemaak word) Plaas is geskik vir wild, skape, beeste ens Daar is tans leeus ook , die Plaas kan gekoop word met of sonder die leeus teen 'n addisionele prysProperty Reference #: RL18270Agent Details:Forster Attorneys - Christel van den Berg3 Percent Com Properties (PTY) Ltd2904 Ibis ClosePary's Golf Estate
1y
8
R 8,580,000
Plaas Rezia – 86.2297 Hektaar
Plot 49 Geduldsrivier
Ruim huis – 4 Slaapkamers en 2 Badkamers – 3 Leef Areas, Ingeboude braai, Dek met uitsig oor Slipperfields Berge
Skuur – 15-30 – met kantoor – badkamer & Stoorkamer
Hoender hok – 9 X 20 – met battery. Hokke vir 800
Vark Hokke – Groot maak vir 200 Speen tot Porker
Buite Geboue – 15 X 45 – Melkstal in ongebruik – Pakkamers & Afdakke
2 Boorgate – 2 Toegeruste Gate met 3 FASE DOMPEL POMPE
Munisipale Krag – 100KVA 3 FASE KRAG
2 Werkers Huise
Bogenoemde geboue en struktuse is elektries omhein met 24 Drade – 2 Meter hoog en afstand beheerde hek
Plaas het goeie gras weidings – 18 Kampe – 2 RIVIER KLOWE
R 8,580,000
John 082 3195851
24d
8
R 3,170,000
Geleë tussen Middelburg en Witbank teen aan 'n serwituut pad en 2.2 kilometer vanaf die R555. Hierdie prima eiendom het 'n boorgat wat tans nie toegerus is, maar pomp sal wel geinstalleer word deur eienaar. 'n Opgaardam en 600m² onvoltooide gebou en SOKVA elektrisiteit. 'n Leë doek om jou plaas drome op uit te lê.Kontak gerus vir besigtiging.Property Reference #: 2368167Agent Details:Kirch MullerMiddelburgChas Everitt37 Walter Sisulu Street MiddelburgMpumalanga1050
7mo
8
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!