Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Filter & refine
Clear All
Results for besproeiing pompe in All Categories in South Africa
25
R 3,500,000
SavedSave
JOU DROOM HET WAAR GEWORD MET HIERDIE STUKKIE HEMEL OP AARDE Hierdie merkwaardige 18 hektar hoewe met 6,5hektar ingelyste kanaal water gelee tussen die Vaalrivier en die Mooirivier, die Mooirivier is deel is van die klein hoewe en bied geweldige potensiaal vir die persoon wat sy verbeelding wil gebruik om sy drome uit te leef. Hierdie hoewe het ‘n gronddam met ‘n pomp toegerus om die huis se tuin wat met ‘n popup stelsel toegerus is, sowel as toegeruste besproeing om ¾ha lusern land te besproei. Die hoewe het ook ‘n toegerusde boorgat.Die hoewe het ‘n slaghuis met instap koelkamer en instap vrieskamer. Die slaghuis area bied ook drie stoorkamers. Vanuit hierdie area is ook ‘n besigheid bedryf met ‘n oordraagbare dranklisensie. 10x30m Tonnel met hidrophoniese sisteem met vol toegeruste besproeing. Nog ‘n groot stoor van 300vkm met drie kleiner stoorkamers aan die stoor. Skaapkrale, varkhokke en hoenderhokke voltooi die pragtige prentjie van jou droom hoewe.Twee slaapkamer huis met massiewe groot kombuis toegerus met meer as genoeg kombuiskaste, groot oopplan sitkamer/eetkamer asook ‘n badkamer met ‘n aparte bad, aparte stort, en aparte toilet. Twee slaapkamer woonstel met badkamer, kombuis en sitkamer. Aan die woonstel is ‘n dubbel garage met nog ‘n enkel garage aan die agterkant van die woonstel asook n buite waskamer en motor afdak. Bel nou om ‘n afspraak te maak voordat dit te laat is!Property Reference #: RL3959Agent Details:Joe OppermanVartrust Real EstateKutorokaScorpion TrailMidrand
1mo
12
R 12,500,000
SavedSave
Hierdie skaapplaas in die Karoo naby Prince Albert is in die afgelope 20 jaar ook ontwikkel tot n welvarende en bekende gasteplaas en bied tans ook n gewilde en goed ingerigte onthaal fasiliteit wat tot 200 gaste kan akkommodeer. Die venue is wel bekend as n troubestemming en is ten volle toegerus. Die onthaalarea bestaan uit n onderdak stoep en n binnehof wat met n tent toegemaak kan word. Die venue het n asemrowende uitsig oor die Karoolandskap.Abrahamskraal is 10 km vanaf die N1 op die R353 gelee. Dit is 33 km vanaf Prince Albert en 18 km vanaf Leeu Gamka.Gaste kan geakkommodeer word in die Kaaps Hollandse opstal of in die Plaas Kothuis.Die hoofhuis bied 7 slaapkamers en 6 badkamers. Dit kan in 2 wooneenhede verdeel word, elk met sy eie privaat ingang, leefarea, toegeruste kombuis en braaigeriewe. Die huis is ten volle gemeubeleer met antieke meubels. Die terrein is boomryk wat die somer hitte demp en n rustige atmosfeer skep.Die Plaas Kothuis is ten volle gemeubeleer en bied 3 slaapkamers, 2 badkamers, n toegeruste kombuis/leefarea en braaigeriewe op die stoep Dele van die oorspronlike kliphuis se mure is behou en dit skep n besondere atmosfeer. Die kothuis is ook ver genoeg van die hoofhuis gelee sodat dit heeltemal privaat is.Beide huise het Eskomkrag, DSTV en selfoonontvangs.Die boomryke kampterrein met 10 kampeerplekke is op gras en voorsien ablusie geriewe.Die plaas se oppervlakte beslaan 2738 ha en is opgedeel in 3 kampe met 6 veesuipings en een stel hanterings krale. Die drakrag is 1 tot 42 GVE, Die veesuipings is toegerus met windpompe of solar pompe wat strategies versprei is oor die eiendom. Een van die sterk boorgate naby die huis is toegerus met n dompelpomp wat die huis en tuine van water voorsien en voldoende water lewer om plus minus 3 ha lusern te besproei. Daar is potensiaal om die landerye uit te brei.Omdat die eienaar as BTW pligtige geregistreer is, kan die besigheid as n lopende saak aangebied word.Ingesluit is die meubels en toerusting van die gastehuise asook alle meubels en toerusting van die onthaal fasiliteit.150 Skaapooie asook hulle lammers en 3 ramme, alle plaasgereedskap, n Fiat 480 trekker met implimente, n 2011 Mazda BT50 bakkie en 6.5 KVA kragopwekker is ingesluit.Property Reference #: CL427Agent Details:Jan BothmaAgrisell PTY Ltd9A Kerk StreetPiketberg7320
1y
21
R 19,500,000
SavedSave
Hierdie 1539ha plaas is gele? in die Uniondale distrik.Die plaas word verkoop as ‘n lopende saak en sluit implemente, trekkers ens. 0,65 ha onder perske bome, 3,8ha almandes, 2,5ha nektariens, 190ha dro?lande en die res is Klein Karoo veld.Verbeteringe bestaan uit n indrukwekkende Kaap Hollandse herehuis, skure en n pakhuis.2.4m Wildheinings aangebring aan die noordekant en gedeelte van die oostekant vir 4,3km e naan oostekant vir 3,9km. Die res van die grensheining is toegespna met ‘n 1,3m sifheining, Plaas het 11 kampe wat ook met 1,3m sifheining toegespan is. Kampe het natuurlike waterbronne vir veesuipings.Elektrisiteit is van 25kVa Eskom kragpunt. Water – 2 fonteine (geen pompe nodig) genoeg vir 60ha gravitasie besproeiing. This 1539ha farm is located in the Uniondale district.The farm is sold as a going concern and includes implements, tractors etc. 0.65 ha under peach trees, 3.8ha almonds, 2.5ha nectarines, 190ha drylands and the rest is Klein Karoo field.Improvements consist of an impressive Cape Holland manor, barns and a warehouse.2.4m Game fences installed on the north side and part of the east side for 4.3km and to the east side for 3.9km. The rest of the boundary fence is strung with a 1.3m sieve fence. The farm has 11 camps which are also strung with 1.3m sieve fence. Camps have natural water sources for livestock drinking.Electricity is from a 25kWa Eskom power point. Water – 2 fountains (no pumps needed) enough for 60ha gravity irrigation.Cape Dutch-style manor houseFarm shedsPackhousePeaches, almonds and nectariensEskom powerGravitation irrigationProperty Reference #: 1802Agent Details:Pieter Le RouxDe Kaap103 Long StreetGroot Brakrivier
1d
4
Contact f/price
SavedSave
Ontdek die perfekte landbou-avontuur met hierdie uitsonderlike besproeiingsplaas van 45.82 hektaar. Gelee in die hart van vrugbare landbougrond, bied hierdie eiendom n magdom geleenthede vir suksesvolle landbou en besproeiingsprojekte.* Kenmerke van die Plaas:. Waterregte en Besproeiing:Totale Waterregte: 34.13 hektaar3 Groot Damme:492,000 liter485,000 liter986,000 liter2 Spilpunte1 Tabert (7.6 hektaar)1 Agrico (6.7 hektaar)1.8 hektaar Oorhoofse Sproeiers vir Neute2.8 hektaar Klapsproeiers met Ondergrondse Pype?? Infrastruktuur en Voorzieninge:Pomphuis met pompe vir spilpunte en gewone sproeiers2x 15kw Motors en Pompe2 Boorgate (nie toegerus nie)Elektriese Hek 1/3 gespan teen die pad Landbou en Aanplantings:±200 Neutbome, gevestig in 2020Lucern 7ha gewasse is so 3 jaar oud Ideaal vir Verskeie Landbouprojekte:Bevloeiing van gewasseNeuteboerderyGroenteboerderyHierdie plaas bied nie net n pragtige landelike omgewing nie, maar ook die nodige infrastruktuur vir n suksesvolle besproeiingsonderneming. Kontak ons vandag nog om hierdie besondere plaas te besigtig en jou landboudrome te verwesenlik!?? Kontak Inligting?? Webwerf?? LiggingMoet nie hierdie unieke landbougeleentheid misloop nie! ??Property Reference #: ULR4286Agent Details:Erick BezuidenhoutUrban LinkThe PivotBlock EMonte Casino Boulevard Fourways2191
2d
17
R 2,000,000
SavedSave
36 ha Besproeingsplaas gelee 27 km vanaf Rustenburg na Magaliesburg.Alle ploegbare grond kan besproei word uit sterk boorgat.Besproeibare grond 7.5 haWoonhuis 10 vertrekke / 2 badkamers (280m2)Rondawel 5.5m Ø(grasdak)Motorhuise 3Afdak 1 (2 motors)Werkskamers 3Stoor kamer 1Werkershuise 2Store 3Implemente stoor(18mx14m)Over stoor (8mx5m)Melkstal (19mx5m)Damme 4Sement dam vir besproeiing (184 000L)Erichson dam (58 000L)Sement dam (42 000L)Groot grond dam.Boorgate 422500L/h Besproeiing Waterbok pomp (5.5kW)5400L/h dompelpomp vir huis gebruik3000L/h dompelpomp vir huis gebruik2000L/h windpompBesproeiingstelsel Alle ploegbare grond kan besproei word uitmoederlyne (direk uit boorgat of vanafbesproeiingsdam)Besproeiingsdam het ‘n 5.5kW besproeiingspomp+- 2km 65mm HDPE Besproeiings moederlyneBees hanterings geriewe 2 beeskrale, bees klamp en drukgang, 10 kampe,5 waterkrippeToerusting Los implemente, besproeiings pype, ysters ens.For an appointment to view this property and for more info please contact the Expert Property Practitioners Team: Dewald and Dottie Niemandt we specialize in Commercial Properties, Smallholdings, Farms & Residential Estates.# Parking: 3Rates And Taxes: 100Has GardenSecurity Features: FenceProperty Reference #: 3731536Agent Details:Dottie NiemandtRustenburgChas Everitt150 Kock StRustenburg,0299
9mo
25
Contact f/price
SavedSave
Tenders sluit om 12h00 op 28 Maart 2024 Handig Tenders in by : JJC Kock Prokureurs Kerkstraat 6, EdenburgPlaas 1 - Carlton Grootte: 894,9046 hektaar . Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld. Ideaal vir skaap en bees. Daar is geen infrastruktuur behalwe vir n groot ou skuur en arbeiders huis nie. n Spruit loop deur die eiendom met n groot keerwal wat water voorsien van die fontein. Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing. Die pompe word gedryf deur Solar Krag 25kva Goeie Vrugbare grond16 Ha besproeiing [9 ha lusern en 7 ha tef/gars]54 299 Kubieke meter water Heinings is in n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings 2x Krale en dipgat Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit n waterbron te neem. Waterlisensie Carlton ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 64 299 kubieke meter water uit keerwal en boorgate.Plaas 1 - KroonpostGrootte: 1196,1662 hektaar. Hierdie eiendom is gelee in die Trompsburg Distrik. Trompsburg is bekend vir sy goeie gemengde bossie /grasveld .Ideaal vir skaap en bees en wild. Daar is n baie goeie modern 5 slaapkamer woonhuis. Goeie slaggeriewe met koelkamer. Wildskamp omhein met ongeveer 200 stuks wild [Sables,Eland,Gemsbok,Rooihartebees, Blesbokke, Swart Wildebeeste [te koop of soos verlang]Daar is ook verskeie geregistreerde boorgate vir besproeiing.Goeie Vrugbare grond10 ha besproeiings lande Heinings is in n goeie toestand 7 Kampe met veesuipings .Krale en dipgat.Drakrag 7 ha per GVE Reenval 500 mm per jaar 1. Wet Seksie 21 [A] om water uit n waterbron te neem Waterlisensie Kroonpost ingesluit onderhewig aan lisensie voorwaardes 150 947 kub meter water per annum uit boorgate.Property Reference #: RL5284Agent Details:Charles GarthHome and Hectare43B - 6th AvenueWalmerPort Elizabeth6070
1mo
9
R 2,850,000
SavedSave
Plot Skuilhoek – 9.7905 Hektaar
T9069-89 Geduldsrivier – Oos Kaap
Ruim huis – 3 Slaapkamers – Badkamer – Toilet
Oop Plan Kombuis – Eetkamer – Sit/TV Kamer – Motorhuis – Waskamer
2 Tonnels – 40 X 10m
1 Tonnel – 30 X 25m
Tonnels het selfdrup besproeiing
2 damme in rivierloop
Werkers huis
Goeie gras weiding in 7 kampe
Munisipale Krag 50KVA 3 FASE
Elektriese omheining
Water Filtrasie Sisteem, Water pompe en 4 Water tenke
R 2,850,000
John 082 3195851
2mo
4
3mo
Save this search and get notified
when new items are posted!