|
|
|
|
|
Nou kan jy aansluit by ons splinternuwe "Storieklub-boekies" opsie, en elke maand TWEE nuwe Afrikaanse storieboekies in die pos ontvang Ek wil graag aansluit by die STORIEKLUB vir die volgende opsie(s): * Storieklub-basies @ R99 per maand (ontvang 'n luister-CD met 4 stories elke maand) * Storieklub-boek+cd @ R130 per maand (ontvang 'n A4-boek met luister-CD elke maand - 4 stories) * Storieklub-dvd @ R130 per maand (ontvang 'n storie-DVD elke maand - 40-60min elk) * Storieklub-boekies @ R130 per maand ...
|
|
Ek begin my eie skooltjie in Oudtshoorn die 24ste Junie 2013. Ek bestuur dit vanaf my huis, en het geriewe op permanente basis/tydelik vir die vakansie asook 'n nasorg. Ek is 'n dame, wat tans besig is met my B.ed graad in vroeë kind ontwikkeling en die grondslag fase. Ek pas kinders op vanaf tot die ouderdomme 2-5 jaar. Ek bied aan :
-Ouderdom toepaslike vaardighede ontwikkeling. (Dae van die week, tel tot by 10, alles van toepassing op die nasionale kurrikulum)
-Veilige, liefdevolle en versorgende ...
|
- Cape Town / Western Cape
- 22/05/2013
|
LAE DRUK EENHEDE HOE DRUK EENHEDE HITTE POMPE KOMBINASIES FINANSIERING BESKIKBAAR SWEMBAD SONKRAG POMPE WINDGRAG SONKRAG PANELE ONDERVLOERSE VERHITTING MET SONKRAG BEL SERVAAS 0735977735 0218371286
|
- Cape Town / Western Cape
- 18/05/2013
|
n 2 meter draaibank met 400 swing,830w ( Edgwick masjien ) ( ekstras. draaibank centres aan die 220w moter by, 3 jaw - 9 chuck met n 4jaw chuck.) en groot milling masjien. Alles in werkende toestand vir die prys van R50 000.neg
|
|
AUTO PURSUIT ROLLER SHUTTER DOORS Auto Pursuit Roller Shutter Doors will supply, repair, install & do maintenance on all types of Roller Shutter Doors. We cater for the Industrial & Domestic sectors all over Gauteng and surrounding areas. We offer our customer’s an open door relationship. We will contact our customers twice a month & visit once a month to see if all their requirements are met. We will give our customers the best advice, services & advice we can. Industrial Roller Shutter Doors – ...
|
- Johannesburg & Gauteng
- 16/05/2013
|
Ek verkoop my Ingersoll Rand kompressor met 24000 loading hours en 32000 running hours vir R90000.00 dis n 400cfm M75. Die masjien was gebruik gewees vir sandblaas maar het nou n kleiner kompressor gekry. Bel my vir verdere inligting. Onderhandelbaar
|
- Cape Town / Western Cape
- 15/05/2013
|
Hello , I am a medical sales rep , for all medical & surgical supplys . For doctors rooms , hospitals supplys , first aid kits , etc ... You name it we have it and the best quality and the right price ... EMAIL ME OR BBM ME 2A7E93A9. Shalen sugan naidoo. . Cathetors & Tubes Medical Recording Paper Blood Collection Gauze Gynaecology Blades & Razors Blood Lancets Splints Urology HB Meter Miscelaneous Invalid Care Ultrasound Non-Woven Products Barrier Face Masks Sterilization Blood Pressure Machines Vital ...
|
|
Hout en Sout
Ons verkoop Sekelbos en Bosveld Mix Braai hout
Sakke weeg tussen 8 -10kg
1 sak tot en met 49 R15 per sak
50- 99 sakke R14 per sak
100 en meer R13 per sak afgelewer
|
- Johannesburg & Gauteng
- 13/05/2013
|
Certified refrigeration technician specialising in coldrooms display fridges camping fridges and household fridge repairs.All relevanr standards and regulations are met and comes fully guaranteed.Areas covered includes Northern and Southern Suburbs and Cape Town City Bowl.Contact Mellett Coetzee at M-TECH REFRIGERATION on 0848941055
|
- Cape Town / Western Cape
- 13/05/2013
|
come and join a group of witnesses by the prayers of the prophet in the city of johannesbur. he is agifted holy man of God who will solve your problem within aday, just struggle to met him you will also be a witness by your own miracle.
|
- Johannesburg & Gauteng
- 11/05/2013
|
Is jy moedeloos met persent idees? Pragtige Handoeke, hemde, kinder doeke met name en/of prentjies op borduur. Het jou kind se skool ‘n logo nodig? Skool se embleem kan ontwerp word tot perfeksie. Besigheids Embleme met kwaliteit hemde kan bestel word. GWPY SYSTEMS Skakel Yvonne Brits: 0837990235 Struggle to get the perfect present? Beautiful towels, shirts, baby stuff. Personalised it with a name and picture. Any School logo can be design to perfection. Corporate Clothing with your business logo can ...
|
|
EK IS OPSOEK NA N SAAMRYGELEENTHEID VANAF PTA NOORD TOT IN WAPAPADRAND WINKELSENTRUM OF NABY THE GROVE MALL DIS VIR WERK DOELEINDES. SAL HELP MET PETROL ASB DIS BAIE DRINGEND
|
- Johannesburg & Gauteng
- 09/05/2013
|
Ek ry weekliks van Potch, alberton, joburg, met n lee half ton bakkie vir werk. As u iets will saam stuur na amanzimtoti scotsburg en margate omgewing sal ek dit veilig gaan aflewer. Tienie 0834263955
|
- Johannesburg & Gauteng
- 08/05/2013
|
Die geskikte kandidaat, wat aan die Bestuurder: Elektries rapporteer, sal mede verantwoordelik wees vir die elekriese herstelwerk en onderhoud aan o.a. SSK geboue asook bedrading van industriële geboue en privaat wonings, herstel van yskaste, installering van lugversorgers en algemene elektriese instandhouding.
Die ideale kandidaat is ‘n gekwalifiseerde elektrisiën met ‘n bedradingslisensie en/ of ‘n verkoelingskwalifikasie met minstens vyf jaar toepaslike ervaring, beskik oor goeie ...
|
- Cape Town / Western Cape
- 07/05/2013
|
Divorce Stopper (Prevent A Divorce Going Through) +27738431456
Stop a Divorce Spell:
If your spouse is talking divorce, or has filed for it, this spell will prevent it happening.It will make them think again and have second thoughts. It will tug on their heartstrings. They’ll recall how it was when you first met and got married. How special it was between your two. How everything seemed so magical and passionate. Bottom line: The Divorce stopper will turn it all around, to bring back harmony and ...
|
- Johannesburg & Gauteng
- 06/05/2013
|
Relieve your business of the stress of tender writing All of your bid and tender writing needs - whatever size of your company - can be met by our professional tender writing expert. You will receive a fixed fee, no obligation quote for all of Bid/Tender writing services, so that you know exactly what you are paying in advance with no hidden costs. You can continue to focus on your core business while we win the bid/tender for you. We will provide you with an honest appraisal as to whether we think you ...
|
- Johannesburg & Gauteng
- 06/05/2013
|
Dagmoeder
met ondervinding beskikbaar in Vereeniging *Ouderdomme 2 tot 7 jaar *Netjies, stil en baie veilige omgewing.
*opvoedkundige dag program *Ontbyt / Middagete / Peuselhappies word voorsien.
*tye-06:00-18:00(halfdag/voldag) *R25 per uur #kontak my via email/sms(+27767888232)ref en Cv beskikbaar(registered Aupair)afr/eng
|
- Johannesburg & Gauteng
- 06/05/2013
|
Dagsorg * Voldoen aan Munisipale vereistes * Gebalanseerde Maaltye * Klein groepie van 12 maats * Onderrig in Afrikaans en Engels * Voldag of Halfdag * Ouderdomme 2 tot 6 jaar * Tye: 06h00 tot 18h00 Nasorg *Voldoen aan Munisipale vereistes * Gebalanseerde Maaltye * Klein groepies van 12 maats * Hulp met huiswerk * Ouderdomme 6 tot 11 jaar * Tye: 12h30 tot 18h00 Maklike toegang van en na die N1. Kontak: Leonie Visser
|
- Cape Town / Western Cape
- 06/05/2013
|
Hi My naam is Corrie, en ek is opsoek na 'n nuwe Au Pair familie. Ek het tans 8 jaar ondervinding in Au Pair werk en kleuterskool. Om na kinders te kyk is my passie, en ek doen dit baie goed. Ek bly tans in die Noordelike Voorstede (Brackenfell) en is opsoek na Au Pair werk in die area. (Brackenfell, Bellville, Kraaifontein of Durbanville) Vervoer is nie 'n probleem nie, en ek is besig met my lisensie. Ek sien om na pas gebore babas tot en met tieners. Kontak my gerus op 072 222 9982 Jammer net ...
|
- Cape Town / Western Cape
- 03/05/2013
|
Ekstra klasse beskikbaar vir Geografie en Toerisme vir graad 8-12. R70 per uur. Slegs in Afrikaans. Ek kan help met probleemareas of eksamenvoorbereiding. Kontak my vir meer inligting.
|
- Johannesburg & Gauteng
- 02/05/2013
|
Do you need information of someone or find someone? Have you met your Prince Charming or you Dream Girl but something is not right or you need more information? Have you employed someone and you need to know more about them? We have affordable rates from R250.00 depending on the information you need. We want to help you with the right information to make sure you let the right people into your life or business. People lie all the time about their marital status or their past. Make sure if you are not ...
|
- Johannesburg & Gauteng
- 02/05/2013
|
KOM GENIET N AAND MET LEKKER MUSIEK VIR OUD EN JONK. MUSIEK VAN COUNTRY,AFRIKAANS,SOKKIE, EN DIE NUUSTE TREFFERS van ENGELS TOT AFRIKAANS MUSIEK. DAAR GAAN OOK PRYSE WEES OM TE WEN.KOM SIT TERUG EN GENIET N LEKKER AAND PLEK: DF MAHLERBE SKOOL SAAL KOSTE R30 PP TYD 19:00 DATUM 01/JUNIE/13 BRING U EIE DRANKIES EN SNACKS KINDERS WELCOM bookings essential VIR MEER INLUGTING EN VIR KAARTJIES KONTAK SHAWN 0844635956 of 0835589924 Space is limited Bookings would be essential
|
|
Hi My naam is Corrie, en ek is opsoek na 'n nuwe Au Pair familie. Ek het tans 8 jaar ondervinding in Au Pair werk en kleuterskool. Om na kinders te kyk is my passie, en ek doen dit baie goed. Ek bly tans in die Noordelike Voorstede (Brackenfell) en is opsoek na Au Pair werk in die area. (Brackenfell, Bellville, Kraaiftontein of Durbanville) Vervoer is nie 'n probleem nie, en ek is besig met my lisensie. Ek sien om na pas gebore babas tot en met tieners. Kontak my gerus op 072 222 9982 ...
|
- Cape Town / Western Cape
- 01/05/2013
|
Ek is 'n prokureur en benodig 'n privaat geakkrediteerde maatskaplike werker om my met die aanneming van 'n 11 -jarige kind te help. Ek betaal vir die diens
|
- Johannesburg & Gauteng
- 30/04/2013
|
We offer a complete wide range of Printing products from Large format to litho and custom-developed products. Our service ensures that All your printing requirements are met and tailored to your specific needs.
Contact us for any further assistance or information or visit us at www.brandgreydigital.co.za
|
- Johannesburg & Gauteng
- 29/04/2013
|