Honda Express 50 Scooter/Poegie Baie netjies, het altyd in garage gestaan 50cc 2-speed-automatic geen gears en clutch nie. Start met een trap Ligte en speedometer werk Hooter werk nie Gebruik baie min 2-stroke en petrol Top spoed 45 km/h Het nie papiere nie. Baie maklik om te ry. My pa het dit vir my gekoop. R4200 neg. Piketberg, 1 uur se ry van Kaapstad SMS, Skakel of email: Jacques (pa) 0836591316 Charl (kind) 0836553206 Honda Yamaha Suzuki Kawasaki 125 50 scooter poegie moped car toyota ford ...
7660 km