Ek is 'n 25jarige jongman wat opsoek is na 'n voorman pos op 'n plaas in die Karoo, indien moontlik in die Beaufort -wes omgewing . Ek het ondervinding in die volgende: Skaap Bees Boerbokke Slag van skaap , bees , vark & alle wild rasse . Lusern Besproeiing via spilpunte, draglines e n ander spuite Reg m aak van Windpompe Draad maak Grond verskuiwing & die werk van Masjienerie en alle daagse plaas takies. Ek's opsoek na 'n voorman pos waar ek verblyf, 'n salaris van +- R 8 0 00 en plek waar ek my eie vee ...