Goed opgepaste Motorhome. Het pas vir 6 maande getoer! Uitleg: Bokant bestuurs kajuit is spasie vir dubbelbed, ond het dit gebruik vir pakplek asook waar ons TV gestaan het. Agter bestuurskajuit was twee sit stoele, een is vervang met vrieskas. Badkamer is vervang met laaikas, maar indien iemand sou die badkamer wil hergebruik is al die toebehore nog in plek. Nuwe mikrogolf, yskas werk baie goed, gasstoof. Heel agter is tafel en sitplek aan byde kante wat ook gebruik kan word as dubbel bed. Volledige ...
107500 km
| Manual