Back to search (Western Cape > Cape Winelands > Home & Garden Supplies > Furniture > Living Room Furniture > TV Stands & Walls Units> ad 1267317652)
(RS 82) Rustic Barn Brown Server Or Plasma Stand. L1500 W400 H900 mm. Was R5730 Now R4650
R 4,650
Reason for Reporting
(RS 82) Rustic Barn Brown Server Or Plasma Stand. L1500 W400 H900 mm. Was R5730 Now R4650
Let wel: Ons dra nie voorraad nie maar ons kan hierdie produk of enige van ons ander produkte soos op ons produkte fotos vir jou vervaardig binne 5 tot 7 werksdae!
Om hierdie produk by ons te bestel bel, whatsapp of epos ons gerus op ons kontak besonderhede hier onder. Afslag Op Alle Bestellings Vir Enige Van Ons Produkte
Ons, broers Riaan en Ryk Human, ontwerp en vervaardig vanaf 2013 eksklusiewe sterk vervaardigde rustieke hout meubels in verskeie groottes en afwerkings uit ons garage in die Paarl wat jy nêrens anders sal kry nie. Ons werk met Pine Wood en Supa Wood.
Ons neem bestellings en vervaardig volgens jou spesifikasies.
Op ons Pinterest blad kan jy ons produkte op een blad sien! Ons blad is http://www.pinterest.com/RoesSkroef
Like asb ons FB bladsy as jy hou van die produkte wat ons vervaardig
https://www.facebook.com/Exclusive-Furniture-And-More-2335612133220303
YouTube Roes & Skroef Link: https://youtu.be/ve5C1z3_nWE
You are welcome to communicate in English as well.
Skakel ons by Roes & Skroef in die Paarl, 0218632371, 0835143382 / Whatsapp Riaan, 0833400954 / Whatsapp Ryk. Jy kan ons ook e-pos by RoesSkroef@telkomsa.net vir ‘n eksklusiewe pryslys met fotos en mates, kwotasies, bestellings of enige navrae en inligting wat jy dalk benodig!
Read More