Boorgat Wateraanwyser

1 month ago46 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Description

Is jy moeg om die hoë munisipale waterrekening te betaal ? Soek jy jou eie boorgat, maar jy weet nie waar om op jou erf in die dorp of op jou plaas te laat boor nie ? Kontak Charl Hugo, die Waterwysman, met 45 jaar ondervinding 071 541 5205. Was al op die tv nuus, tydskrifte en koerante. Was ook al in Peru 2 keer om vir n lemoen boer water aan te wys met groot sukses !! Charl het n gawe, nieenige iemand kan dit doen nie. Hy het al keer op keer geoloë geklop. R4000 vir erwe in dorpe en stede, R8000 op plase, waar hy die hele dag spandeer en so veel as moontlik gate aanwys waar hy voel die meeste water is.

Id Subtitle 1270648198
View More
Janie du Plessis
Selling for 12+ years
Total Ads26
Active Ads3
Seller stats
26Total Ads
1.36KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Janie du Plessis
071*******Show Number
Message
(4025)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.