Strip Curtains │ Curtain Doors

Contact f/price

6 years ago2950 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Video
Description

By hierdie perseel in Franschoek was die doel van die installasie tweeledig, nl stofbeheer (beskerm personeel, voorraad en toerusting) en om lugvloei te beheer (konstanter temperatuur binne die gebou). Ons het 'n kombinasie van PVC stroke gebruik beide in terme van grootte en kleur. Die rooi stroke dui die grense aan wat die vurkhyser mag gebruik, terwyl die blou stroke vir voetgangers bedoel is.


Aan die vurkhyser se kant (beide rooi en deurskynend) is swaardiens stroke gebruik. Die blou stroke daarteenoor is smaller/ligter en bedoel vir ligte diens (werknemers). Elke perseel verskil, en ons verkies om die perseel te besoek voordat 'n finale kwotasie gedoen word. Maar dis moontlik om 'n voorlopige aanduiding te gee van die prys indien ons die volgende inligting het:

  • wydte van opening
  • hoogte van opening
  • kleur van pvs stroke wat verlang word
  • waar perseel geleë is
  • materiaal waarvan muur gemaak is waaraan die reëling geheg gaan word
  • temperatuurgraad van die omgewing bv kamertemperatuur of vrieskamer
  • word verskaffing alleen of verskaffing en installasie verlang.

Kontak ons gerus dan kan ons die moontlikhede bespreek.
Strip Curtain Solutions
zero 71 zero 68 6462

Proucts:freezer curtains insulated,industrial plastic curtain supplier,plastic curtains,vinyl air curtains,vinyl strip curtains industrial,strips supplier,pvc strip curtains price,curtain door,warehouse vinyl curtains,plastic slat curtain,foodgrade
Id Subtitle 219496616
View More
Eddie B
Selling for 16+ years
Total Ads385
Active Ads29
Seller stats
385Total Ads
93.68KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Eddie B
Message
(4016)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.