ADMINISTRASIE KLERK VIR REGSFIRMA

2 years ago2654 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Advertised By:Agency
Job Type:Contract
Description
Hatfield, Pretoria: ADMINISTRASIE KLERK VIR REGSFIRMA Minimum Vereistes:-Jong, netjiese en professionele Afrikaans sprekende dame -Afrikaans en Engels eerste en tweede tale (Afr & Eng kliënte basis)-Matriek / Graad 12 -Onlangse administrasie werksondervinding verpligtend, spesifiek in ‘n professionele en korporatiewe werksomgewing (verkieslik by ‘n regsfirma)-Rekenaargeletterd in MS Office, met goeie tikvaardigheid-Stabiele indiensnemingsrekord (Geen werkspringers, geen onnodige gapings in indiensnemingsrekord ens.)-Kontakbare verwysings-Nie roker-Om so gou moontlik diens te aanvaarPligte:-Algemene administrasie take vir regsfirma (liassering, data vaslegging, oopmaak van leêrs, korrespondensie met kliënte, versending van e-posse, tik van dokumente ens.)Salaris: ± R 7 000.00 – R 8 000.00 bruto (onderhandelbaar afhangende van ondervinding)E-pos opgedateerde en gedetaileerde CV in Word of PDF Formaat (nie as ‘n skakel / “link” nie) na oneilc@telkomsa.net en dui die volgende aan:- Verwysing CR2162; en- U salarisverwagting binne die aangebiede bedrag(Stuur ook ‘n onlangse foto en enige verwysingsbriewe wat jy het van vorige werkgewers, indien moontlik)AANSOEKE WAT NIE AAN AL DIE VEREISTES VOLDOEN NIE, SAL SONDER ENIGE OORWEGING DADELIK GESKRAP WORD.

Id Subtitle 1075685361
View More
WhatJobs
Selling for 2+ years
Total Ads25.57K
Active Ads25.57K
Professional Seller
Seller stats
25.57KTotal Ads
105.91MTotal Views
Contact WhatJobs
Message
(4013)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.