Luukse huis/gastehuis in natuurreservaat.

R 6,900,000

Can I afford this?
1 month ago30 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Description
Vyfster dubbelverdieping gasteplaas in die Waterberg met 'n 5 slaap grasdakhuis, en 2 slaap grasdak woonstel. Die kamers is ingerig volgens die vereistes van die gastehuis se 4-ster gradering.

Die 3ha is geleë in die Kamonande natuurreservaat van 2200ha. Die wild is in oorvloed en baie mak. Meer as 60 km se paaie op die plaas vir wildbesigtiging, stap, fietsry, en voëlkykers vir die buitelewe gesin.

Die eersteklas interieur en meubels is ingesluit, en 6 van die 7 slaapkamers het en-suite badkamers.

Die oopplan kombuis is ruim en gerieflik toegerus. 'n Baie ruim sitkamer en stylvolle eetkamer vorm 'n eenheid. Spens, opwaskamer, linnekamer, 4 motorafdakke en 'n gerieflike boma.

Stoep met binnebraai. Grasperke skep 'n heerlike speelterrein vir kinders.

Eiendom kan as gastehuis bestuur word, of vir troues uitverhuur word.

Die koop is 'n voltitel eienaarskap. Die reservaat is 180 km vanaf Pretoria, en 7 km vanaf Vaalwater geleë.

Property Reference #: 1244870

Agent Details:
Albert Viljoen
Rawson Properties
222, Main Road, Cape Town, Rondebosch, Western Cape

Id Subtitle 1270321028
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 74,776
Total property loan amountR 6,900,000
Total interestR 11,046,189
Total repaymentR 17,946,189
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
Rawson Properties Rawson Remote
Selling for 2+ years
Total Ads370
Active Ads370
Professional Seller
Seller stats
370Total Ads
175.44KTotal Views
Contact Rawson Properties Rawson Remote
083*******Show Number
Message
(4005)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.