Neat Retirement Home in Die Oog!

R 1,650,000

Can I afford this?
1 year ago906 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):2
Size (sqm):88
Parking:Covered
Description
Netjiese Aftree Woonhuis in Die Oog!
DIE OOG AFTREE OORD, DIE IDEALE AFTREEPLEK IN DIE BOSVELD VIR PERSONE 50 JAAR EN OUER.
Hierdie netjiese woning is net die plek vir jou om af te tree in die Bosveld, so hier kom jy om te ontspan en jou aftrede te geniet!

Dit bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof slaapkamer is baie ruim met â??n en-suite badkamer.
Die oop plan leefarea, eetkamer en kombuis is netjies. Die kombuis het meer as genoeg kaste en het graniet blaaie. Die Tv ingeboude eenheid is ingesluit.

Die onderdak stoep is waar jy jou tyd gaan deurbring en lekker kuier en braai. Vir die koeler dae is die sonnige leef area ideaal met skuifdeure en ingeboude braai, wat baie gerieflik is.
Die woning se vloeroppervlak bestaan uit teëls. Reg rondom die huis is plaveisel.

Daar is â??n genoeg ekstra afdakke vir voertuie of â??n woonwa ens.
Daar is ook â??n Solar Invertor met â??n 5kw lithium battery.

Levies sluit in:
â?¢ Water en riool.
â?¢ Gebou versekering
â?¢ Tuindienste en verwydering van tuinafval.
â?¢ Skoonmaakdienste 1x per week.
â?¢ Gebruik van warm swembad, â??n vakansie-oord leefstyl.
â?¢ 24 uur gekontroleerde sekuriteit by ingang hek
â?¢ Laer tariewe vir etes, wassery, versorgingseenheid en mediese gemoedsrus.

Die Oog Aftree-landgoed word ontwikkel deur die omskakeling van die gewilde Die Oog Warmbron vakansie-oord. Dit is geleë by â??n natuurlike mineraalbron, in â??n idilliese omgewing aan die voet van die Waterberg, net buite die dorpie Naboomspruit in die Limpopo Provinsie.

Vriende en familie van die inwoners wat hulle besoek, kan die vakansie-oord fasiliteite benut en het die keuse om by die inwoner te oornag of om â??n aparte eenheid te huur of gebruik te maak van die karavaanpark.

Met bekostigbare huise en â??n sterk verhuringsmark, is Die Oog aftree oord die ideale belegging. Enige persoon kan â??n eenheid koop en uitverhuur vir â??n goeie opbrengs, of jy later self daar wil woon of nie. Inwoners van Die Oog Aftree-landgoed moet net bo die ouderdom van 50 jaar oud wees.

Hierdie is 'n pragtige intrek en bly huis, bel MY en moet nie die geleentheid mis om jou aftrede in luuksheid te geniet nie!


DIE OOG, THE IDEAL RETIREMENT PLACE IN THE BUSHVELD FOR PERSONS 50 YEARS AND OLDER.

This neat home is just the place for you to retire in the Bushveld, so here you come to relax and enjoy your retirement!

It consists of 2 bedrooms and 2 bathrooms. The master bedroom is very spacious with an en-suite bathroom.
The open plan living area, dining room and kitchen are neat. The kitchen has more than enough cupboards and has granite countertops. The Tv built-in unit is included.

The covered veranda is where you will spend your time and have a good time and braai. For the cooler days, the sunny entertainment room with sliding doors and built-in braai is very convenient.
The floor of the house consists of tiles. Right around the house is paving.

There are enough extra carpor...

Has Pool
Property Reference #: BSH-RS00154

Agent Details:
Arnold van Zyl
Century21
Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle

Id Subtitle 1105860450
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 17,882
Total property loan amountR 1,650,000
Total interestR 2,641,480
Total repaymentR 4,291,480
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
Century21
Selling for 3+ years
Total Ads258
Active Ads258
Professional Seller
Seller stats
258Total Ads
183.40KTotal Views
Contact Century21
082*******Show Number
Message
(4014)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.