Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable.
Back to search (Limpopo > Commercial & Residential Property for Sale & Rent > Houses, Apartments & Granny Flats for Sale> ad 1185586297)
Lieflike 3 slaapkamer huis in sekuriteits kompleks met uitsig oor die gholfbaan.
R 1,650,000
Can I afford this?24 Photo(s)
1 year ago535 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Share
WhatsApp
Facebook
Messenger
Twitter
Copy URL
Email
Report Ad
Report This Ad
Reason for Reporting
Email Address
(Required)
Message
(Optional)
Report Ad
By clicking "Report" you accept the Gumtree Terms and Conditions.
General Details
Location:
For Sale By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Bathrooms (#):3
Size (sqm):687
Parking:Garage
Description
PRAGTIGE DUBBEL VERDIEPING HUIS TE KOOP IN GOLF PARK, NABOOMSPRUIT.
Netjiese maklik onderhoubare huis te koop in 'n vol titel diere vriendlike kompleks.
Hierdie gerieflike huis het 3 ruim slaapkamers met 3 badkamers.
Die hoof slaapkamer het â??n en-suite badkamer met 'n bad en stort, ingeboude kaste, aircon, dak waaier met â??n skuifdeur wat uitloop op die balkon. Die 2 spaar kamers het elk â??n badkamer (die een is regdeur geteël) en die slaapkamers het matte in.
Die oopplan leef area is ruim en toegerus met â??n aircon, die kombuis het baie ingeboude kaste sowel as â??n gas stoof.
Die studeer kamer het ingeboude kaste met â??n hysbak na die boonste hoof slaapkamer as jy nie die trappe wil gebruik nie.
Daar is â??n lieflike kuier stoep wat jy kan toe maak met â??n lapa wat uitloop op die swembad. Die erf agter het palisades met elektriese bedrading wat uitkyk op die gholfbaan.
Addisionele extras sluit in â??n dubbel motorhuis, 5 motor afdakke, wendy huis, jojo tank met druk pomp, sonkrag stelsel en â??n pragtige gevestige tuin.
Golf Park is gelee in Naboomspruit, in die hartjie van die Bosveld. Die sekuriteits ontwikkeling het baie lae heffings (slegs R220 pm), enige ouderdom kan hulle hier vestig en dit is gelee langs die Golf baan.
Hierdie is 'n pragtige intrek en bly huis, moet hom nie mis nie! Bel MY vandag!
Beautiful Double Storey House for sale in Golf Park, Naboomspruit.
This neat, easy to maintain House is for sale in a full title, pet friendly complex. It boasts 3 bedrooms and 3 bathrooms. The main bedroom has an en-suite bathroom with a bath and shower, built-in cupboards, air con and ceiling fan. It has has a sliding door that opens to a balcony.
2 Other bedrooms are carpeted and each has a bathroom.
The open plan living area is equipped with an air con. The kitchen boasts a lot of built-in cupboards and a gas stove.
The study has built-in cupboards and there is a lift to the upper level if you do not want to use the stairs.
There is a delightful veranda that can be closed and a lapa and swimming pool.
Extras include : Double Garages, 5 Carports, a Wendy house, a JoJo tank with a pressure pump, Solar system, and beautiful garden.
Golf Park is situated in Naboomspruit, the heart of the Bushveld. This security development has low levies (R220), all ages can live here, and it is situated next to the Golf Course. You can just move in and and stay! Phone me today for an appointment!
Has Pool
Property Reference #: BSH-RS00133
Agent Details:
Elmarie Van Zyl
Century21
Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimolle

Id Subtitle 1185586297
View More
Property Loan Calculator
Purchase price
R
Deposit amount
R
Interest rate
%
No. of years
5
10
15
20
25
30
RECALCULATE
Estimated monthly repaymentR 17,882
Total property loan amountR 1,650,000
Total interestR 2,641,480
Total repaymentR 4,291,480
Interest rate at 11.75% for 20 years *
* The interest rate is by default set to the prime lending rate. Banking institutions may choose to lend to individuals at a rate above or below this prime rate.
RECALCULATE
Century21
Selling for 3+ years
Total Ads258
Active Ads258
Professional Seller
This seller has registered a Gumtree business account which allows them to qualify as a professional seller.To grow your business with Gumtree read more
Seller stats
258Total Ads
183.40KTotal Views
Contact Century21
082*******Show Number
Message
(3966)
Name
(Optional)
Email Address
(Optional)
Phone
(Required)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.
Related Ads
1
R 6,399,000
SavedSave
Rus, vrede, saligheid en luuksheid, alles tesame word hier aangetref. Kom en geniet jou aftrede in die natuur met die wildlewe op jou voorstoep soos Koedoes en Zebras wat kos uit jou hand eet en Rooibokke, Blouwildebeeste, Kameelperde en Bosbokke wat om jou huis wei en in die nag langs die huis slaap. Hierdie paradys bied jou die luuksheid van die natuur en wildlewe met n pragtige uitsig oor jou eie gronddam en die bosveld weg van die stad se lawaai. Hierdie pragtige Leefstyl grasdakhuis met 5 ensuite slaapkamers en n 2 slaapkamer woonstel is geleë op n 2.1 ha erf in n privaat natuurreservaat 10 km vanaf Vaalwater. Die voorreg om op 2200 ha wildsplaas rond te ry en na die 56 spesies wild en 250 voëlsoorte te kyk en tennis te kan speel en te swem of in n swembad of in n lieflike vars waterpoel van die vloeiende fonteinstroom. Daar loop ook 2 natuurlike fonteine met waterstrome wat afsonderlik deur die plaas vloei en 4 gronddamme voed. Hierdie luukse huis is 600 m2 groot en bied ook die ideale geleentheid om 14 mense van groot families en vriende te akkommodeer met n ingeboude braai op die stoep wat uikyk op n groot gronddam voor jou huis waarin die kinders kan baljaar terwyl jy vleisbraai. Daar is ook n boma waar saans vure brand en spookstories vertel word en marshmallows gebraai kan word. Vir tonne meer inligting en vir besigtiging kontak Pieter.Levies: 15700Property Reference #: 7002001-13783Agent Details:Karin De WeteXp Realty - Steven Johnstone Group1 Apple StreetKenilworthCape Town7708
Invalid date
1
R 970,000
SavedSave
Welkom by jou nuwe hawe in die hart van die rustige Bosveld!Ontdek die hoogtepunt van gesinslewe in hierdie ruim 4-slaapkamer woning wat weggesteek is in die bekoorlike landelike dorpie Rooiberg binne die Thabazimbi Munisipaliteit. Omhels die gemoedelike atmosfeer van hierdie tipiese Bosveld-area. Ideal vir ‘n nuwe begin in die dorpie of ‘n vakansie wegbreek plek.Hierdie groot gesinshuis het n gemaklike uitleg, met n goed toegeruste kombuis wat n gasstoof, elektriese stoof, en dubbele oond insluit - n kookliefhebber se droom. Die hoofslaapkamer is n toevlug opsigself, met n luukse en-suite badkamer met n bad, stort, toilet, en wasbak, sowel as n in-loop-aantrekkamer. Die addisionele drie slaapkamers word aangevul deur ingeboude kaste, wat sorg vir voldoende stoorplek vir die hele gesin. Drie van die kamers het dakwaaiers.Vermaak met gemak in die verskeie leefareas, van die sitkamer en gesellige TV-kamer tot die elegante eetkamer. Die hout ‘parquet’ blokkiesvloere voeg n bietjie warmte en karakter by, terwyl die stoep die perfekte plek bied om die vars lug en pragtige uitsigte te geniet.Stap na buite na jou private oase - n uitgestrekte tuin versier met welige bome, wat n skilderagtige agtergrond skep vir gesinsbyeenkomste en speletjies speel. Die buiteluggeriewe is n hoogtepunt, met n ruim lapa met n buitekombuis, n boma-area met n pizza-oond, ingeboude braaier, wasbak, en vuurput - n vermaaklikheidsparadys.Daar is ‘n binneshuise waskamer, studeerkamer. Vir addisionele gerief sluit die eiendom werkersverblyf in met n slaapkamer, toilet, stort, en wasbak en ‘n dubbele toesluitmotorhuisVeiligheid is van uiterste belang in hierdie oase, met die erf gedeeltelik omhein en gedeeltelik ‘n muur, en die gemeenskap aktief gepatroleer deur beide die CPF en Bawaria. Geniet gemoedsrus in n veilige omgewing waar kinder snog buite in die strate kan speel.Verken die wonders van die omliggende omgewing met besienswaardighede soos Marakele Natuurreservaat, Mabula Wildreservaat, en Zebula Gholfoord net n klipgooi ver. Rooiberg self is toegerus met n goed-toegeruste kliniek om die welstand van sy inwoners te verseker.Ontmoet die vriendelike gemeenskap by die lokale koffie winkels.Hierdie eiendom bied nie net n woning nie; dit bied n leefstyl - een waar die sjarme van landelike lewe ontmoet met die geriewe van moderne gereiwe. Meubels is onderhandelbaar, maak hierdie hawe vandag jou huis!Property Reference #: 7002001-45473Agent Details:Nean van ZylEXP RealtySouth Africa13 Nankies Nook Eldoraigne , Eldo Park Estate , 157
Invalid date
1
R 1,170,000
SavedSave
URGENT SALE! This well-maintained house presents an ideal opportunity for a young couple embarking on their journey together, or for savvy investors looking to expand their portfolio. Nestled on a spacious 1796m² plot, this property offers the prospective owner three bedrooms, all equipped with air conditioners, along with two bathrooms (including an ensuite in the main bedroom) and a separate guest toilet.The generously proportioned open-plan living areas, enhanced by air conditioning, seamlessly integrate with the kitchen, which features a separate scullery/laundry area for added convenience.Adding to the appeal is a cozy study and robust security features, including an alarm system, burglar bars, and outside beams.Additional highlights of the property include:A compact yet comfortable 1-bedroom flat complete with a bathroom and living area.A borehole connected to a 5000-liter Jojo tank and pressure pump, ensuring reliable water supply.A charming braai area featuring a boma and cement chairs for delightful outdoor gatherings.A sprawling, well-maintained garden equipped with an irrigation system.Four carports and two security gates providing ample parking space and enhanced security.A wendy house toolshed for added storage and versatility.While the house may require some tender loving care, it presents a remarkable opportunity for the right buyer with a vision to transform it into a true masterpiece.Dont miss out... seize the opportunity today and unlock its full potential!Property Reference #: BRL15Agent Details:Corné ScholtzBold Real EstateNadene 4106 Van Heerden StreetMokopane0601
Invalid date
1
R 954,000
SavedSave
SPACIOUS 2 BEDROOM HOUSE WITH LOFT AT CONSTANTIA RESORT NEAR NABOOMSPRUIT!!!2 Bedrooms with built-in cupboards and tiled floorsSpacious loft area (sleeps 4)2 BathroomsOpen plan lounge/diner, kitchenFamily room with built-in braai & bar. Canvas roll-up sides in family roomCommunal garden with irrigationPre-paid ElectricityHuge garage for 4 vehiclesCommunal Resort facilities: Swimming pools, Restaurant, Putt-putt, Super Tube and moreFree roaming Game on your doorstepAffordable monthly leviesMAKE AN APPOINTMENT TO VIEW!!# Parking: 2Rates And Taxes: 660Levies: 3563Has PoolProperty Reference #: ENT0276028Agent Details:Schalk SieseKW Pr1me64 Glenwood Road, Lynnwood Glen, Pretoria, Gauteng, 0081
Invalid date
View More
Back To SearchGumtree Safety Tips
1.Meet in a public space to see the item and exchange money.
2.Never send your item before receiving the money.
3.Never send or wire money to sellers or buyers.
Looking to Sell?
Whether you are selling your car, old cell phone or laptop, learn how much your item could be worth with our Gumtree Pricing Guide.