Back to search (Gauteng > Pretoria / Tshwane > Used Automotive Vehicles for Sale > Caravans & Trailers> ad 1272547916)
1995 - Ad posted by Paul Smith
R 45,000
Reason for Reporting
Sprite storm 1995 model karavaan te koop.
Word onder 'n afdak gestoor.
Vol tent en rally tent.
Enkelbed voor (kan omskep word in 'n tafel met 2 enkelbanke) en 'n dubbelbed agter.
Karavaan het baie pakplek.
Het 'n IAC yskas (het yskas en vries gedeelte).
Pluspunt: het 'n oulike buite kombuis, wat 'n klein mikrogolf en 'n Midea induction plate insluit, idiaal vir water kook of kosmaak.
Ekstras: groot silversiel, groot storm net, 2 grondseile, asook die nodige kombuis toerusting.
Lisensie het einde Januarie 2024 verval, maar ons sal dit gaan uitneem voor die koop gefinaliseer word. Papierwerk is in orde.
Voorste groot venster is gekraak en tans net geplak, sal dus deur die koper vervang moet word (dit lek egter nie water as dit reen nie, ons het dit goed geplak).
Rede vir verkoop: Ons kry nie meer die geleentheid om te gaan kamp nie, dus staan die karavaan vir meer as 'n jaar al.
Karavaan is in Mountain View, Pretoria
Read More
Make an Offer
Your offer is below the minimum offer price that the seller will consider.
Sorry, your ad is not sent successfully, please try again.
Please note that our Terms of Use and Privacy Notice are applicable. Gumtree accepts no liability regarding messages between buyers and sellers.
Offer Sent
Your offer of
has been sent to the seller.