Back to search (Gauteng > Pretoria / Tshwane > Used Automotive Vehicles for Sale > Caravans & Trailers> ad 1272865583)
2021 ECHO KAVANGO LEGEND - bederf jouself hiermee!
R 360,000
Reason for Reporting
Silwerskoon en netjies. Volledig toegerus met onder andere die volgende:
1. Sykante vir afdak (awning wall set) ten bedrae van sowat R17 000
2. Twee gasbottels
3. Volledige stel breekware
4. 90 liter National Luna ys/vrieskas met twee kompartemente
5. Atlas gasgeyser
6. Storthokkie
7. Byl, panga en graaf
8. Twee plastiek jerrykanne
9. Braairooster vasgedraai op noodwiel
10. Grondseil
11. Nuwe wiellaers geinstalleer en gediens
12. Sleutels met duplikate
13. Splinternuwe 105 Ah battery
14. Ingeboude watertenk
15. Bedraad om battery deur sonpanele te laai
Danksy kompakte afmetings pas die Kavango in ‘n standaard motorhuis en hou groot voordeel in vir brandstofverbruik. Alles in 100% werkende toestand en word verskaf met ‘n padwaardigheidsertifikaat. Kom kyk of jy ‘n rede kan kry om hom nie te koop nie! Ek is trots op die wa wat ek te koop aanbied en hy staan in my motorhuis in Lynnwood Manor, Pretoria. Bel my gerus by 0832739386 vir ‘n afspraak.
Read More