Back to search (Gauteng > East Rand > Used Sports & Leisure Gear for sale > Second Hand Books & Games for sale> ad 1274044728)
Huis Van Verlore Harte - Heinz G Konsalik.
R 130
Reason for Reporting
Huis Van Verlore Harte - Heinz G Konsalik.
Terwyl hy aan die kus vab Sardinie vakansie hou, verdrink dr Heinz Volkmar, briljante mediese navorser op die gebied van orgaanoorplantings. Die erg verminkte lyk word aan die swembroek en n ring geeien, ook stem die gebit ooreen met n tandartsverslag.Wat die wereld betref, is dr Volkmar dood.
Tweedehandse boek.
Hardeband met omslag.
Afrikaans.
21 CM.
226 Bladsye.
[Omslag kleefband en geskeur "Verniel"]
[Hardeband merke en skaafplekke]
[Kleefband merke voor en agter in die boek]
[Bladsy geskeur {LOS} voor aan die bokant]
[Merke soortgelyk soos hierdie in die boek]
072 501 3890.
REF: 6881.
Fiksie.
Konsalik.
Heinz G Konsalik Boek.
Heinz G Konsalik Boeke.
Heinz Gunther Konsalik.
Spannendste Romans.
Operasietonele.
Hartchirurg.
Roman.
Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Read More