Die Brug Na Haven - Francine Rivers.

R 110

1 year ago512 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
For Sale By:Dealer
Description
Die Brug Na Haven - Francine Rivers. Dis die 1950’s in Hollywood. Lena Scott is die blink¬ste opkomende ster op die silwerdoek sedert Marilyn Monroe. Min mense weet egter dat haar regte naam Abra is en van die prys wat sy moes betaal om uitein¬delik te voel sy beteken iéts. Vir pastoor Ezekiel Freeman sal Abra altyd die pas¬gebore babatjie wees wat hy onder ’n brug aan die buitewyke van Haven gevind het. Zeke en sy seun, Joshua – Abra se beste vriend – kyk hoe sy as ’n eksotiese skoonheid grootword. Maar Zeke weet dat die omstandighede rondom haar geboorte litte¬kens op haar hart gelos het. Dít maak haar weerloos en vatbaar vir ’n gladdemond, twyfelagtige jong man wat haar voete onder haar uitslaan en haar na Holly¬wood se liggies lok. Abra leer vinnig wat word ver¬wag van ’n ambisieuse jong meisie. Maar roem kom teen ’n verskriklike prys. Sy het elke brug verbrand om te kry presies wat sy gedínk het sy wil hê. Nou wil sy net huis toe gaan. Die brug na Haven is die langverwagte nuwe roman deur Francine Rivers. Dit is ʼn meesleurende verhaal van versoekings, genade en onvoorwaardelike liefde.
  • Tweedehandse boek.
  • Sagteband.
  • Afrikaans.
  • 22 CM.
  • 432 Bladsye.
  • [] Merke in die boek []
  • [] Pen merkie agter in die boek []
  • 072 501 3890.
  • REF: 5917.
  • Fiksie.
  • Francine Rivers Afrikaanse Boeke.
  • Francine Rivers Boek.
  • Roman.
  • N Roman.
  • Hierdie boek sal afgehaal word sodra dit verkoop is.
Id Subtitle 1139439679
View More
Boekeandbooks .
Selling for 8+ years
Total Ads12.28K
Active Ads3.52K
Seller stats
12.28KTotal Ads
2.93MTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Boekeandbooks
072*******Show Number
Message
(4010)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.