PLAAS- & RESTAURANT BESTUURDERS (EGPAAR-INBLY) Oudtshoorn

12 days ago664 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Report Ad
General Details
Location:
Advertised By:Private
Company Name:Sonop Wildsplaas
Job Type:Full-Time
Valid Until:2024-05-31
Description

(OUDTSHOORN)

PLAAS BESTUURDER (MAN):

Ondervinding noodsaaklik in wildboerdery en ‘n pasie hê vir die welstand van elke dier.

Praktiese ervaring van besproëiingstelsels.

Instandhouding van implemente, toerusting en voertuie.

Moet meganiese instandhouding en sweiswerk kan doen.

Geldige bestuurslisensie (Kode 10 sal voordeelig wees).

RESTAURANT BESTUURDER(VROU):

Ondervinding noodsaaklik in die gasvryheidsbedryf.

Bestuur van akkommodasie - bespreekings, skoonmaak, voorbereiding, ens.

Bestuur van restaurant en padstal.

Organiseering en bestuur van tourisme aangeleenthede

Ondervinding in voedselvoorbereiding en kreatiwiteit noodsaaklik.

Sterk bemarkingsvaardighede.

Sterk kommunikasie vermoë en goeie personeel bestuur.

Goeie menseverhouding kan bou en handhaaf.

Betroubare persone met nugter gewoontes.

STRENG keuring op 'n EGPAAR sonder minderjarige afhanklikes.

Verblyf vorm deel van die pakket.

(maks 3 baldsye)

Id Subtitle 1274108382
View More
Colstra Civils & Buildings
Selling for 12+ years
Total Ads151
Active Ads5
Seller stats
151Total Ads
33.32KTotal Views
Verified information
Mobile number
Email address
Contact Colstra Civils & Buildings
071*******Show Number
Message
(3989)
Phone
(Optional)
Include my number in my message.
Upload CV(Optional)
DOC or PDF only max 2 MB file size
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.